Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
86 lekke plekke om te bly
Grootvlei Gasteplaas is op die R365, 6 km buite Lambertsbaai en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Hierdie 4...
Bougain Villa is in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai,aan die Weskus, geleë. Lambertsbaai is 60 km vanaf Clanwi...
Sea La Vie
Sea La Vie is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep...
Kookfontein Farm Cottages
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer