Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
86 lekke plekke om te bly
Lazy Days Apartments - Lambertsbaai - 84 Voortrekker is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsba...
Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorg-woonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se...
Steenbokfontein Sea Farm Accommodation is op 'n unieke Weskus-plaas, slegs 100 m vanaf die see. Dit is net 4 km sui...
Maki-Tuis Woonstelle
Maki-Tuis Woonstelle bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of enkelreisigers slegs 400 m van die strand af. ...
Xamarin Guest Farm
White Sands Guesthouse
Wondersig Seafront Apartments is op die strandfront in Lambertsbaai. Dit bied selfsorgverblyf met 'n manjifieke uit...
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer