Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Melkbosstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 293 resensies.

Duynefontein, Melkbosstrand

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

14 Penguin Place Melkbosstrand

"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."

Melkbosstrand

Melkbosstrand Selfsorg

"Alles is naby en binne stapafstand. "

Melkbosstrand

The Sandcastle B&B

"Die Damhuis Restaurant was werklik waarde vir geld en sal hulle ook enige tyd aanbeveel."

Melkbosstrand

The Sandcastle B&B

"Nice, quiet place to relax and have nice night sleep. "

Melkbosstrand

The Beach Villa

"Awesome place to be. "

Melkbosstrand

The Beach Villa

"Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense. "

Melkbosstrand

The Sandcastle B&B

"Pragtige dorpie. Mooiste sonsondergange. "

Melkbosstrand

1 on Rio

"Baie lekker, rustig en skoon. Heerlike wandelpad langs die see. "

Melkbosstrand

1 on Rio

"Beautiful."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

The Palms

"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "

Melkbosstrand

@Hello Apartment

"Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond."

Melkbosstrand

@Hello Apartment

"Wens ek het nader gebly!"

Melkbosstrand

Quest Bed and Breakfast

"Eerste indrukke is blywend."

Melkbosstrand

The Sandcastle B&B

"Die Damhuis is 'n uitstekende restaurant met uitmuntende kos. "

Duynefontein, Melkbosstrand

4a Human Cresent

"Duynefontein is baie rustige omgewing."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

8 on Penguin

"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Jenkins House

"Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug."

Melkbosstrand

@Hello Apartment

"Baie lekker strand gebied, ek is 'n hondeliefhebber en honde geniet die strandarea."

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Lekkerste deel van Kaap vir my!"

Melkbosstrand

Watersedge 16

"Baie mooi area."

Melkbosstrand

Watersedge 22

"Melkbosstrand is heerlik, heerlike eetplekkies. Net jammer van die onwelriekende reuk wat deur die seegrasse veroorsaak word, en Water Edge is reg op slegste gedeelte daarvan."

Duynefontein, Melkbosstrand

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Jenkins House

"Omtrent alles amper binne fietsry-afstand. Het werklik lekker gekuier."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang