Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Melkbosstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 293 resensies.

Melkbosstrand

Melkbos Studio

"Melkbos is 'n lekker beginpunt as toeriste beplan om die Weskus bietjie te verken."

Melkbosstrand

Melkbosch Guest House

"Pragtige, rustige wegsteek plekkie om te bly. Strand is skoon, vriendelike mense. "

Melkbosstrand

Bea's Place

"Lekker plek en baie om te geniet."

Melkbosstrand

Watersedge 22

"Enige Gautenger se droomvakansiebestemming, binne bereik van die Weskus, Kaapstad en talle besienswaardighede."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Atlantic Loft

"Lekker seedorpie met wonderlike restaurante, naby genoeg aan Kaapstad maar ver genoeg om die rustigheid van die area te ervaar."

Melkbosstrand

Bea's Place

"`n Regte klein juweel. Het nog 'n lekker plattelandse gevoel!"

Melkbosstrand

4a Human Cresent

"Perfekte strand."

Melkbosstrand

Two Owls Guest House

"Pragtige plek, maar te winderig vir my."

Melkbosstrand

Bea's Place

"Mooi en skoon."

Melkbosstrand

Two Owls Guest House

"Netjiese rustige kusdorpie vol karakter."

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Baie mooi plekkie. "

Melkbosstrand

4a Human Cresent

"Great area met awesome mense."

Melkbosstrand

Melkbos Studio

"Om te sê ek en my man was aangenaam verras met Melkbos Studio sal nie begin om te beskryf hoe ongelooflik lekker ons verblyf daar was nie! 'n Mens is letterlik (soos in regtig-egtig) net 'n klipgooi van waar die eerste branders breek. 'n Pragtige bestemming met uitstaande geriewe en fantastiese gashere wat uit hulle pad gegaan het om dinge vir ons so gemaklik en lekker moontlik te maak. Hulle sien ons beslis weer!"

Melkbosstrand

Melkbos Studio

"Baie rustig met lang uitgestrekte, skoon strande."

Melkbosstrand

Melkbos on D’Beach

"Pragtige kusdorpie! "

Melkbosstrand

Crisan on 4 Waratah Street

"Niks makeer in die plek nie."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Melkbosstrand Beach Cottage

"Lekker gesit en kuier by die damhuis en die hele dorp en strandgebied is skoon en baie netjies! "

Melkbosstrand

Crisan on 4 Waratah Street

"Melkbos het 'n wonderlike strand om te speel, maar ook om vir 'n lang stap te gaan. Die winkelgeriewe is uitstekend en die restaurante goed maar neig na die duur kant toe."

Melkbosstrand

Sunsets at 10 on Strand

"Baie lekker, skoon en die mense is baie vriendelik."

Melkbosstrand

Melkbos Stay

"Netjies en skoon area. Maklik om Kaapstad toe te gaan. Baie eetplekke en geriewe. Strande is skoon en groot."

Melkbosstrand

1 on Rio

"Lovely little sea-side village."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

The Beach Villa

"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Beach Apartment and Studio

"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."

Melkbosstrand

Melkbos on D’Beach

"Melkbosstrand self is 'n oulike, rustige kusdorpie. Lekker kuierplek."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Melkbosstrand het 'n baie rustige atmosfeer."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Mini Suite

"Was net baie winderig toe ons daar was."

Melkbosstrand

Melkbos on D’Beach

"One is mal oor Melkbosstrand!"

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang