Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Even though Malelane is a "smallish" town, there is lots to do. It is also just a stepping stone away from the Kruger, which makes it an ideal place to stop over for a few days before going to the park."
"Not quite what it was 15 years ago, but an effort is being made to bring it back to it's original glory."
"Marlothpark is 'n heerlike bestemming, maar die geweldige uitbreiding laat my wonder hoeveel van die natuur gaan oorbly. Die uitbreiding is verskriklik en om elke hoek en draai is 'n nuwe huis besig om te verrys."
"Was baie lekker gewees. Nie gedink dit is so nie. Maar mense wat plekke het, moet alternative roetes begin leer ken vir as daar strike is."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Akwamaryn B&B"Dit was 'n blitbesoek aangesien my eggenoot opgeneem is in die hospitaal op pad na Mozabique vir 'n vakansie. Ja dit was 'n anti-klimaks."
"Ek dink dit is 'n baie goeie "plaasvervanger" vir as jy nie plek in die wildtuin kan kry nie. Heerlike bosveld!"
"Daar moet meer leeus in die park losgelaat word. Uitstekende sekuriteitswagte. Strate kan dalk doen met bietjie aandag."
Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga
Tatenda Guesthouse"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Zebrina Guesthouse"Dis 'n pragtige deel van Suid Afrika, en daar is 'n hele paar goed wat mens kan doen rondom Nelspruit. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou."
"Baie besienswaardighede in die omgewing en is dus 'n goeie oornagplek vir reisigers wat dit wil besoek."
"There are two tar roads in Marloth Park. Olifants and Marula and Bos Geluk was on Marula rd. It was very busy. We were expecting a bit of peace and quiet coming from the city, but that was not experienced as Marula road is a very busy road. In fact Marloth Park is a very busy place."
"My favorite place to stay when going away for a long weekend. It's makes for such a comfortable stay with friends and family and has many more amenities than staying in Kruger. It feels like home away from home."
"Sabie is 'n pragtige omgewing en daar is baie besienswaardighede. Die paaie naby die watervalle benodig egter aandag. Dit was die moeite werd om daar vakansie te gaan hou."