Geverifieerde Resensie
Nature's Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nature's Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 129 resensies.
"Nature's Valley is sentraal aan meeste toeriste-aantreklikhede. Definitief 'n bucket list plekkie."
"Die juweel van die Tuinroete. Goggatjies gesien wat ek as kind laas gesien het."
"Nature's Valley is asemrowend! Strand en berge en strandmeer is baie mooi en heerlik vir stap, oefen, swem, roei en fietsry."
"Die kos van die enigste restaurant was swak. Die natuurskoon is onverbeterlik. Ons was naby die strand."
"Pragtige natuurskoon. Rustig en stil. Baie skoon dorpie."
"Nature's Valley is a fantastic, quiet town with a calm lagoon that is great for kids. There is one small shop with a restaurant attached. More shops can be found about 30 minutes away in Plettenberg Bay."
"The most magical peaceful place, restores your soul. So many beautiful walks and hikes to do."
"Great place, quiet beach and nicely off the beaten track. Go explore the old Blou Krans pass."
"Beautiful! Great for hiking, walking, fishing, picnicking, kayaking, bird watching and enjoying the great outdoors."
"Pragtig, maar die restaurant en winkel is toe op Maandae. Niemand het dit vir ons voor die tyd gesê nie en ons moes Plettenberbaai toe ry om iets te kry om te eet en drink."
"Natuur is ongelooflik mooi. Stil en rustig en 'n lekker stap langs die see maak dit beslis die moeite werd om weer te besoek."
"Dit is die perfekte bestemming vir mense wat graag uit die stad wil kom! Dit is wonderlik groen en privaat. Daar is baie staproetes en dit is heerlik om met fietse die strate vol te ry. Dit is ongelooflik skoon en die mense is oneindig vriendelik."
"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."