Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"St Lucia is pragtig. Definitief die moeite werd om na die Wetlands Nature Reserve te gaan - so baie diere gesien, olifante en swartrenosters definitief die hoogtepunt van die dag. Cape Vidal is die beste swemstrand met skoon warm water. "
Pennington, Ontsnap Uit Durban
18 on Douglas"Pennington is a quaint and lovely destination, with beautiful beaches and awesome coastal greenery. Pity that the roads in most parts are in need of a lot of work!"
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Military House"Ek was nou nie lank daar nie, maar sal graag meer wil sien. Sal definitief ’n plan maak om Pietermaritzburg weer te besoek."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate"Great beach - really good on budget since the activities are so affordable as well as the near by restaurants. A really nice place to relax and enjoy quality time with the family."
"Great area with unique natural attractions and beautiful scenery and environment."
"Met alles wat nou weer oop is, sal toerisme beslis weer op tel. Die water by St. Lucia strand was baie vuil, maar Cape Vidal reg langsaan, was pragtig skoon."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Nature's Paradise"It was safe to walk around the area in the evenings."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Military House"Baie mooi ou geboue. Parkeerplek was 'n probleem naby winkels."
"Veilige omgewing naby aan die lughawe. Net nie ’n lekker swemstrand nie maar daar is wel ’n getypoel."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate"Great adventurous and attractive location to be at."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Golf Estate Villa 2525"Absolutely loved Marina Beach and the San Lameer lagoon, saw amazing wildlife."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Ocean's Paradise Beach Cottage"'n Baie lekker plek waar jy maklik als kan kry wat jy nodig het."