Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
All about Leisure"If you are looking for a simple holiday and enjoy unspoilt beaches then Leisure Bay is the perfect spot."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Villa P14a Selborne Golf Estate"Pennington kort so 1 of 2 wegneemeetplekke asook 'n vulstasie. Die OK was so-so, sy voorraad soms bietjie beperk, so 'n groter supermark sal ook nie skade doen nie, maar ek sal enige tyd weer Pennington as strand gebruik."
"Baie mense was baie siek oor die rioolprobleem in die area wat mense siek gemaak het. Ugu is pateties!"
"Baie lekker strand. Alhoewel ons hom glad nie kon gebruik as gevolg van lekkende pyp wat munisipaliteit langer as 2 weke geneem het om te herstel."
"Ons gaan al vir baie jare Margate toe en ons kon nie glo hoe agteruit die dorp gaan nie. Ons verstaan met Covid het dit met baie besighede sleg gegaan, maar daar is nie veel instandhouding van die woonstel-geboue nie. Ons het op 'n deel gaan stap waar die pad blykbaar al 'n hele ruk terug verspoel het en die stappaadjie is gebreek en eintlik baie gevaarlik, maar dit word nie herstel nie. Dit is so gevaarlik dat die pad toegemaak is sodat motors nie daar mag ry nie. Oor die algemeen is Margate die beste vakansiebestemming, maar dit stel bietjie teleur - met al die toeriste wat steeds daarheen gaan kan daar tog sekerlik instandhouding gedoen word."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Oyster Nuts"Loved the restaurant down the road, quiet beach we were on. Great access too. "
"Sou great gewees het as die hoofstrand 'n take away gehad het, maar andersins is die 'n lekker strand en Salt Rock is naby verskeie ander strande en winkelsentrums."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
2 Oxford Road"Loved the beach. There was social distancing, no people were sitting on top of each other. I had no stress of catching covid-19. There are a lot of shops so you do not need to go far if you are in need of anything."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Cosy Cabins"Kort net 'n swembad vir die publiek en plekke waar mens kinders kan neem om hulle te kan geniet indien dit reën, of iets anders te kan doen."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Die Blou Huisie"Pragtige area, mooi strande. Sal wil sien dat die ekonomie meer aan die gang kom daar. Sekuriteit is egter nog 'n bekommernis, want die area is so mooi. As dit veiliger was met sterker ekonomie behoort dit eintlik veel meer toeriste/vakansiegangers te lok."
"This is a holiday suburb and very very busy during peak times. The road to the beach and the parking areas are closed to visitors without a "locals pass". Restaurant reservations need to be made 3 or 4 days in advance. The local mall at Ballito, some 12 km away is highly recommended, with good parking, shops etc."
"If they can sort out the water problem, Margate is a good place to visit. The beach was clean and never full and so were the local restaurants."
"Die hoofstrande se see is bietjie rof vir vakansiegangers met klein kinders. Cape Vidal se strande is meer geskik."
"Die strand gaan agteruit. Dit was gesluit as gevolg van besoedeling en die winkels se kosgehalte is laag."