Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Pennington Waves"Pennington is werklik 'n puik bestemming en die ligging so na aan die see is wonderlik."
"Danksy omstandighede ons eerste besoek aan hierdie pragtige omgewing en dorp, met sy wonderlike natuurreservaat en groot en oop strand. Beslis 'n besoek werd!"
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Sandalwood"Owner/manager very friendly, helpful, attentive, social, a man of people. Attending to inquiries on time, checking on well-being of customers - that's very much appreciated. Also gave us advise on tourist information of the area, road conditions, places to visit and so on."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Leisuredene Cottage 68"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
6 Portofino, Shelly Beach"The only thing that is needed is a washing machine, otherwise everything was great. "
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
Sailfish Inn"Was baie verras het nie gedink dit gaan so mooi skoon wees nie, dis regtig 'n pragtige plek!"
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Weet nie altyd van aktiwiteite om besig te bly nie."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
The Beachfront Unit 11"Baie lekker strand met lekker eetplekke op die strand."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Manaba Dax 8"Manaba is 'n baie netjiese omgewing wat gerieflik naby winkelsentrums, eetplekke en vermaak is."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
m'Geni River Cottage"We experienced heavy traffic. Otherwise it is a beautiful place."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Miramar Cove 15"I like the fact that it's not too busy during the festive season."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
LekkerLouf Seafront"Die enigste inkopiesentrum is waar die Spar geleë was. Spar was vuil en ons het baie onveilig gevoel met letterlik honderde mense wat daar en by die drankwinkel saamgedrom het. In die algemeen was dit nie 'n lekker vakansie nie en beslis nie waarde vir geld nie"
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Sandalwood"Dink net Umtentweni gaan doodloop as 'n bestemming as die waterprobleme nie opgelos gaan word nie te same met South Port en Umzumbe."