Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Umhlanga Ridge, Ontsnap Uit Durban
Lapa Lighthouse"Pragtige uitbreiding en baie netjies, naby alles."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Elephant Lake Hotel"Heerlik ontspannend - baie om te doen."
Banner Rest, Ontsnap Uit Durban
Far Horizon Lodge"It is a woderful place to go and have a holiday with family and friends, I totally recommend it."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Libra Holiday Flats Unit 7"Dis 'n baie stil plekkie, om net te gaan rus is dit 'n baie goeie opsie."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Ithaca Studio Apartments"Manaba has an upmarket holiday resort feel to it. It's a nice, quiet suburb with beautiful beaches and is in close proximity (walking distance) to Uvongo and also Margate. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St Lucia Endless Summer"Asemrowend! Vir mense wat die natuur bewonder is dit die plek om te gaan bewonder."
"Ons is mal oor Ramsgate. 'n Heerlike strand met winkels naby en natuurlik is die Waffle House restaurant langs die strand 'n moet! "
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
Villa Flamenco 5"Baie lekker swemplek vir klein kinders, daar is 2 getypoele wat lekker is vir kinders."
Lawrence Rocks, Ontsnap Uit Durban
Seabrook 307- Basic economical cottage."Dit is 'n lieflike plek om vakansie te hou."
"Die tyd wat ons daar was het ek lekker veilig gevoel, redelike manne in blou gesien."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
4 Summer Place"Dit was rustig maar tog naby genoeg om die inkopiesentrums te besoek. "
Leisure Bay, Ontsnap Uit Durban
Rest At Leisure"Leisure Bay is an ideal holiday destination. Clean streets and awesome beaches. Fishing is excellent. Lifeguards on duty and security guards to look after parked cars etc."