Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5614 resensies.
Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Soetwaters Gastehuis"Mooi trou-venues. Nie seker wat anders die area bied nie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dinokeng Game Reserve is amazing and still growing! Lots of wildlife to see there and its so close to Pretoria!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Gaste moet dalk ingelig word van die reservaat toelaag wat betaalbaar is op uitgang."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Als is letterlik gerieflik naby. Die mooiste, mooiste plek om 'n wegbreek te vat."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Dit is 'n jammerte dat daar sigbare agteruitgang in die plattelandse dorpe is. Die winkeltjies in die hoofstraat is pragtig, maar die area langs die rivier is rommel besaai weens die verskillende etniese groepe wat daar piekniek hou en hulle rommel en drankbottels net so los."
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Cornerhouse on Conan"Moreletapark is goed geleë, met 'n lekker mall. Menlin is ook naby genoeg. "
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
La Bastide"Baie rustig. Voel of jy ver van die huis af is al is dit net 'n uur of so se ry van Boksburg af. Ons het klaar vasgemaak dat ons weer vir 'n naweek sal deurgaan, want een dag is nie genoeg nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"The place is very adventurous, would go back again."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Die Bult het die laaste jaar of twee effens agteruit gegaan wat veiligheid aanbetref. Hopelik kan die dorp se bestuur iets daaraan doen. Die eetplekke is egter steeds uitstekend en die akkerbome is pragtig. Probeer gerus die Steakhouse (langs Ocean Basket) se T-been."
Pretoria SSB, Ontsnap Uit Johannesburg
Alleyn Self-catering"Pretoria is a nice inland place to be."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The River Cottage"My dogter sê dit is 'n baie oulike plek, het na die "Ou Wilgerboom van Potchefstroom" gaan soek!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"The game drive was amazing and we were treated to coffee in the bush during the morning game drive. "
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Veilig, pragtig goed geleë met ongelooflike uitsig."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Lekker naby aan Gauteng. Kan dalk belê in meer wild en groot 5 diere. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Parys is 'n aangename verrassing met baie om te sien en doen!"
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Jammer vir die brande in die park en die verskriklike droogte."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Dit is sentraal en enige aktiwiteite is maklik bereikbaar."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Atelier Isabella"Die informele nedersetting in Kosmos is 'n seer vir die oog en skep tog 'n veiligheidsrisiko."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Huis van Seisoene"Goeie winkels restaurante en hospitale is naby die gastehuis geleë."