Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Seroloana Guest House"Some roads a bit rough for a small car, but hey, it is a game reserve."
Die Wilgers, Ontsnap Uit Johannesburg
449 on Oulandsloop"Safe, secure and a place to find yourself."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The View B&B"Hulle moet op die websites ook die trading hours aanpas van die museums. Op website wys dit oop oor naweke, maar dit is nie so nie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Graceland Guesthouse"Wat 'n lekker dorp, altyd lekker om te besoek. Die mense is vriendelik, die landskap mooi en baie om te doen in en om Potchefstroom. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Die aanwysings is duidelik en die grondpad is rybaar met 'n gewone voertuig. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"We went to Alpha resort for our second night, which I would highly recommend. We went zip lining which was amazing. Staff were exceptional. We enjoyed the Portuguese restaurant at Chameleon Village. Very festive."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Cinque Montagne"Schoemansville is perfek om oor te bly as jy rondom Harties wil beweeg - alles is naby: Village Mall, die dam, eetplekke, besienswaardighede, ens!"
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Sleep Awhile"Dis lekker sentraal vir baie dinge. Naby aan al die plekke waar ons wou wees."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Die Pilanesberg Centre is baie verwaarloos en toilette is nie skoon nie. Dis wel 'n wonderlike natuurervaring en so maklik om diere te sien. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Pragtige dorpie! Hoi polloi is 'n moet! Sal gou weer terugkeer! "
Montana, Ontsnap Uit Johannesburg
Batter Boys Boutique Hotel"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing is mooi en as mens besigheid wil doen, baie gemaklik."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Dit is 'n plek waar mens altyd op vakansie voel al is jy net daar vir die dag."
Rayton, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe Penny"Daar is nie juis veel om te doen nie, en dit is word meestal besoek deur mense wat nie daar bly as daar 'n troue of funksie in die area is."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Baie cute en lekker naby vir 'n nawekie weg. Ons het dit baie geniet. Oppi plaas se restaurant was wonderlik, veral vir kinders en hulle gasvryheid is onmeetbaar. Só lekker daar gekuier! "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons was aangenaam verras oor hoe maklik dit vir ons as Pretorianers bereikbaar is. Ons sal beslis weer soontoe gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klein Parys"Jammer vir die res van die dorpie wat maar agteruitgaan, maar Breë straat se winkels is almal lekker rondloopplekkies en almal doen baie moeite met hulle winkels en om dit mooi te maak."
Constantiapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Irene Se Tuinwoonstel"Sentraal geleë naby al die snelweë. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
View on the Vaal"Parys is a lovely little town full of charm. There were craft markets, lots of restaurants and antique shops. There is also a craft beer brewery which we really enjoyed! "
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Side Accommodation"Rustenburg should be considered as one of the cities in South Africa because it' growing big."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dew Drop In Garden Cottage"Pragtige dorpie. Love die art oral waar mens gaan. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Ek dink net dat die stadsraad behoort na die sypaadjies om te sien omdat jy sukkel met 'n rolstoel. Oor die algemeen baie lekker en baie interessant."