Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Endless Views"The town itself is clean and neat, the beaches and walking paths make the enjoyment of the coastline a pleasant experience."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Hotel"Die rustige atmosfeer was 'n welkome verandering, weg van die gewoel."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Isle of Serenity"Pringlebaai het 'n spesiale plekkie in ons harte - dis rustig, veilig en skoon."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Wind is ongelooflik sterk, veral as jy van die Noordwes-provinsie af kom en nie gewoond is daaraan nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
CView"Ons familie woon al oor die 120 jaar in Hermanus en Kleinmond. My hart lê vir seker daar. Ons beplan ook om eendag daar af te tree. Hermanus is die paradys!"
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Barn"Dis 'n ongelooflike stil en mooi plek. En 1 uur se ry na Langebaan en die Kaap. Goeie ligging."
"Heerlike plek om vakansie te hou met baie aktiwiteite en besienswaardighede."
"'n Wonderlike dorpie, op tye voel dit of jy honderd jaar in die verlede is toe daar nog minder probleme in die wêreld was."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"Die mooiste dorpie met die mooiste mense, geen load shedding nie."
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Watervalplaas"Die dorpie bestaan uit 'n skool, munisipale kantoor, 'n drankwinkel en hoekwinkel vir ys en soortgelyke items. Geen besienswaardighede wat ons raakgeloop het nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Selah Cabin"Miskien té besig gedurende feesseisoen. Min parkering en opeenhoping van verkeer."
"Heerlik gekuier by die Old Potter's en by die Saterdagmark! Beste quiches en heerlike koffie uit Soa se koffietrokkie!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Baie rustig, veilig en die omgewing was pragtig! Ons sal St. Helenabaai definitief weer wil besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Was ons eerste, maar gaan beslis terug vir nog."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Big Bay Lagoon Studios"Langebaan is definitely the place to go for any breakaway. Lots to do and see, and friendly people."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Not much activities in the area but a great stay to be in nature or overnight while on a road trip."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"A lovely town that combines the opportunities for the 'outdoorsy' with food and shopping to suit all tastes. A stunning experience to walk along the clifftop biodiversity walk, a charming old harbour, great tidal pools and the chance to see a whale - what's not to like?"
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Siblings Guesthouse"Vriendelike omgewing. Die mooiste kerk wat ek al in 'n lang tyd gesien het. Moet dit gaan kyk."