Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Genot"Die Hessequa Herritage fees was bykomende vermaak vir ons naweek, dit was lekker en ons voel ontspanne na die naweek se wegbreek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Gull Cottage"Bettysbaai het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n 15 km sirkel roete gestap om die area strandlangs te verken tot by Stoney Point. Die mere was 'n wonderlike ontdekking, die varswaterstrome wat in die see mond omring deur die grootste diversiteit van fynbos, plante en veldblommetjies langs die see het ons betower."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Juntos @ 891"Serene, intimate and beautifully located between mountains and the ocean."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Soveel mooi en lekker om te sien en beleef in die omgewing!"
Duyker Eiland, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Feet Villa"If you want to get away from the city, walk on the beach and sleep with the sound of the ocean, Duyker Eiland is the destination for you."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Blu Whale Cottage"Hermanus is die ideale vakansieplek omdat dit alles bied wat 'n persoon sal verlang. Berge, see en strande. Die plek is skoon en word goed onderhou."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Lovely accommodation, in a lovely area overlooking the ocean, what a breathtaking experience!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Wonderzee Self-catering Penthouse"Die gaafste mense wat ons altyd tuis laat voel."
"Bly lank genoeg daar om alles te kan ervaar. Pragtige omgewing om in te ontspan."
"Baie mooi, dis die moeite werd om daar te oornag of langer te bly."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Gates"The beach is very clean and we loved the free book shack on your way to the beach where you can relax on one of the blue benches."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Betties Place"Lovely coastal path, the beach and lagoon are wonderful. The village is quaint."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dunesberry"Die plek is besig om uit te brei, maar buite seisoen is dit nog rustig en ou gunstelinge soos die 'winkel op die hoek - oep vir koep' en stadige sonsondergange bly steeds dieselfde."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rectory Guesthouse"Near the Cederberg, close to the West Coast. Lovely history."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Neptunus 1"Pragtige dorpie en sentraal geleë indien jy omliggende areas wil verken."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Cottage 4"The village is charming and the beach beautiful. The local people were also very friendly."