Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 52"Dwarskersbos is very quiet, and everyone is very friendly. You can hear the sound of the sea during the day and at night, which has a peaceful effect on you and the long white beach is beautiful to enjoy with your fur kids."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Route 62 B&B"Robertson is 'n baie mooi dorp. Ek sal weer kom kuier."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Ons het die Grace & Merci restaurant besoek en dit was fantasties. Miss Ruby is 'n legende en die markie was lieflik."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Die kinders wat loop en bedel soos jy loop en jou nie vir 'n sekonde uitlos nie, maak dat ons nie sommer weer terug sal gaan nie. Ons het Tietiesbaai baie meer geniet!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandpiper"Wonderlike wegbreekdorpie met lekker restaurante en natuurlik die lekkerste bakery vir brood en gebak."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Pragtig maar baie stil hang af waarvan jy hou. As stilte jou ding is dan is die 'n moet."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vlei Studio"A lovely little town with lots to see and do in close proximity."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"We are looking forward for the next opportunity."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Val du Charron Wine & Leisure Estate"I didn't get to explore but found another route when I didn't want to use the tunnel."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vensterklip"Can be quite windy. Take some warm clothes to make sure you can maximise the beauty!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Grundhoud"Hermanus was pragtig soos altyd en ons het die walvisse kyk verskriklik geniet."
"'n Buitelander sal die view baie geniet en oorgenoeg waarde vir hulle geld kry!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Malika"Ons is mal oor Dwarskersbos en aangesien dit so na aan ons is, altyd 'n lekker wegbreek vir die naweek."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Tumble-in"Peaceful place and very quiet at night, listen to the sea as you go off to sleep. Small shops for most things you may need. Friendly people."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 277"Beste restaurante en atmosfeer. Wynroetes was 'n belewenis. Loop op die strand was ongelooflik mooi en die walvisse was lekker om te sien."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondawel by die See"We used it as a location to be close to Hermanus and surrounding areas. Kleinmond itself does not have much activities/restaurants."