Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Lots of wine farms in and around the area! Stunning Freedom Weekend Market."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueview on Silversand"Botaniese tuin was besonders en kan 'n hele dag in beslag neem. Baie verras met Gnocchi - puik restaurant."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Damas"Het net gaan gholf speel, baie goeie baan met ongelooflike gasvryheid."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige plek, en baie mooi plekke om te besoek!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pik 'n Wyntjie"Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar vir meer as net 'n naweek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean View on Disa"Rather exposed to wind but otherwise we enjoyed being there and in the area. Easy reach of Harold Porter Nature Reserve."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm"Tipiese plattelandse dorpie. Lekker geëet by die Samoa Hotel se De Kaggel restaurant en Lategan's slaghuis verkoop die lekkerste vleis, biltong en droëwors."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Collection"Mooi omgewing. Net jammer dat daar baie papiere en plastiese sakkies langs die strate lê. Verder is dit 'n lekker plek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandkombuis"Yzer Bru is dié craft beer-plekkie om te wees ─ heerlike atmosfeer en nog lekkerder kos!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Hoekom so baie onwettige kreefverkopers? Heerlike restaurante en skoon strande."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1"Dit is 'n pragtige en lekker plek wat ek elke jaar sal kom besoek. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"Ideal for fishing and eating out, beautiful sea views. "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Self Catering"Vredenburg is a well maintained countryside town. It offers everything you need from shopping centres, to doctors to beauty salons for the ladies. It's only a short drive away from the sea and beaches to relax. The only thing missing is a good smoothie from Kauai."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Baie veilige, skoon omgewing. Ons het heerlik gestap en die plantegroei en strande geniet."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Ceol Na Mara"Hidden gem. Weg van die gewoel en geraas. Veilige strande en vriendelike mense."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
No17 on Mile16"Die SPAR is absoluut fantasties en die klubhuis het die lekkers kroeg-etes!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"My plek om te bly, beste plek op aarde, skoon en netjies, wonderlike mense."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Vergeet My Nie"Die Spar-kettingwinkel is uitmuntend, vriendelike smouse met die beste weskus lekkernye en spesialiteitsitems. Jy kry dit nêrens elders."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"A great destination for art and food lovers. Beautiful walks in the mountains right on the doorstep."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond"Visited Penguin sanctuary, market at the library, Kleinbaai White Shark cage diving, Gansbaai harbour and Panorama. Walks around the lagoon and on the beach. Sadly some people are not friendly in Gansbaai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Baleia de Hermanus"My favourite getaway, perfect scenery and delicious food."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Coral Cottage"Struisbaai is 'n lekker middelpunt vir uitry na Agulhas, Kassiesbaai en Arniston. Dit bly 'n lekker plekkie."