Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Sjarmante plekkie met die allermooiste strand. "
"Beautiful town with all the amenities you might need. Our highlight was the park we could go and walk in."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"If you want a quiet seaside holiday this is the place to go."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Collection"Paternoster self is redelik stil en die restaurante nogal duur."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Oude Schuur Boutique Accommodation"Baie lekker eetplekke en mooi wynplase om te besoek in die Hemel en Aarde-omgewing."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 1"Het vir 4 jaar daar gewoon, twee jaar gelede getrek. Vind die dorp nie meer op standard nie. Dink die Covid het 'n groot rol te speel geahd aangesien dit hoofsaaklik 'n vakansiedorp is. Nogsteeds pragtig."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kiewiet"There is a lot of rubbish lying around. Can one not create an employment opportunity for poor locals to pick up rubbish. I would not hesitate to pay an extra R200 or more to encourage the locals to keep their village clean. It is such a beautiful place."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Basterskloof"Klein en eenvoudige plattelandse dorpie met alles wat jy nodig het. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper"Ek gaan gereeld Stilbaai toe, en dit is elkekeer net 'n lekker kuierplek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Lisboa Loft"Mooi dorp vriendelike mense. Mooi strande. Lekker eetplekke. Naby aan ander dorpies vir uitstappies en liggingsbekyke."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gift"Ongelooflike ervaring met die wonder van die natuur by die hawe met heerlike seekos."
"Ons het her gebly om na Riebeeck Kasteel en Ceres te gaan. Riebeeck Kasteel was 5/5. Fantasties! Ceres ook 3/5."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Uitkyk"Kleinmond is so mooi en daar is so baie om te doen. Geniet die winkels by die hawe, veral Oupa se Boekwinkel. Stap langs die see hawe toe en sit op 'n bankie en geniet die uitsig. Emma's vis en chips is baie lekker!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Coral Cottage"Struisbaai is vir ons 'n heerlike wegbreek, en ons is altyd uitgerus as ons daar was. Sielskos vir die hart."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Maggie's Gift"Pragtige, plattelandse dorpie met baie karakter. Geleë tussen die berge. Skoon lug om in te asem."
"Thanks for the hospitality and help to find our way around Theresa, much appreciated! We had a wonderful Mother's Day."