Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Definitief 'n plek om te besoek, asemrowend mooi."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"'n Rustige, skoon kusdorp met heerlike plekke om te ontspan en kuier."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Hier Rus Ons"No 24-hour take-aways. Sometimes you want to chow late at night. Especially on weekends. Other then that it's not too bad."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Baie mooi plek met verskeie staproetes in die omgewing."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"Bredasdorp se "Shipwreck Museum" is uitstekend! Die Boekwinkel is vriendelik. Ons het ook 'n hele dag langs die kus by Agulhas geniet. Asemrowende uitsigte oor die see, Rasperpunt-staproete, en smaaklik vis en tjips geniet. Beachcomber boekwinkel in Agulhas ook vriendelik met 'n groot verskeidenheid titels."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Vir 'n stil en rustige ervaring dink ek dis die plek om te wees."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Mermaid's Tail"Even with load shedding happening we had loads of fun!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Limited places of interest. Lighthouse was still close due to Covid. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Malvern 62"Struisbaai is 'n baie lekker vakansiedorp. Baie dinge om te doen en perfek vir kinders."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Lieflike, warm en gasvrye mense so ver jy gaan."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Ek dink De Doorns kan meer besoek word. Ons het heerlik gebly in die kleindorpie vir 2 dae."
"Nie baie restaurante wat oop is op regte eettye nie. Baie klein en stil. Meer vir wynproewers as families."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppikoppi"Sal enige tyd weer Gansbaai en Oppiekoppie besoek. Het ons werklik geniet en het soos kinders sonder probleme gevoel."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Haven of Peace & Garden Cottage"We fell in love with Hermanus, it took our breath away, and we loved all the walks along the coast so close by and the dramatic cliffs with the sidewalk art. Davies Pool just down the road was also a treat, a natural pool enclosed by rocks and the walk-way down into the pool with its own bannister was such a treat!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ice Cream Days"Stilbaai is 'n uitstekende vakansiedorp met baie lekker eetplekke. Probeer gerus Allegaartjie en Lapskuit en Nardos Pizza. Jy kan die river, lagoon en see geniet."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Very clean town with friendly people and breathtaking views."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm"There are lovely restaurants and it is a peaceful town. This is a place to relax and refresh from city life. Residents are friendly and greet strangers."
"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."