Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Lodge"Dorpie is klein en beperkte winkels. Verder is dit lekker rustig en veilig om al langs die see te stap."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kiki's Khaya"Very clean, quiet and beautiful and fantastic place to stay."
"Pragtige dorpie met die oulikste en mooiste huise. Almal is baie vriendelik en ek sal beslis terugkom!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Baie lekker plekkie, sal oor en oor daar gaan vakansie hou."
"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Eike Guest House"Swellendam het regtig 'n paar oulike besienswaardighede. 'n Paar museums en oulike winkels met plaaslike produkte soos heuning, bessies. Jy kan perdry, kajakroei, staproetes met watervalle en diere in die Bontebok Park."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Adderley House Guest Accommodation"Rustige dorp om te ontspan en te geniet."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Forget Me Not"Baie mooi plek. Voel of jy in n ander land is wanneer jy in die strate loop. Pragtig."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"As jy lief is vir seekos, veral kreef, is dit die plek om te gaan maar dis ook 'n mooi dorp en 'n regte vissersdorp om jou vakansie te spandeer."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Apartments"Baie rustig en stil. Oulike plekkies om te ondersteun."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher Heads 17"Bitter oulike dorpie, die waterfront het baie dinge om te doen. "
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbay Seaview"Indien jy is op soek is na stalletjies of baie restaurante of kuierplekke, moet jy kyk na ander bestemmings. Elandsbaai is die plek om te ontspan."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Rhodene Farm Cottages"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Epic dorpie. Was daar vir 'n troue en gaan definitief teruggaan vir vakansie."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Kan nie wag om terug te gaan nie. All verwagtinge oortref."