Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"Not much to do in the area. Had to go to Langebaan to do something and go to a restaurant."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seashell House Unit for 2"Baie netjies en paaie goed. Hier die terugvoer is eintlik vir LAlgulas. Veilig kan stap na alles. Vuurtoring binne stap afstand vir ons gewees. Baie dankie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Savannah at the Beach"Die strande is nie heeltemal so mooi soos Paternoster nie, maar dit het sy eie bekoring. Baie min restaurante. Maar nogsteeds 'n besonderse plek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Ons was baie beïndruk met die groot en goedtoegeruste Spar!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
One Couple Self-Catering"Skoon, netjies en asemrowend mooi! 'n Moet-weer-gaan-kuier-plek !"
"Pragtig en skoon, wonderlik om te sien hoe die ou geboue bewaar en benut word. Die verskeidenheid restaurante en wynplase is heerlik vir enige smaak."
"Paarl is 'n heerlike toeriste-bestemming met heelwat attraksies, en roetes om te doen. Die tyd daar was elke sent werd."
"Wonderful historic buildings and town, we have been to Cape Town many times, over many years and never been to Paarl, it was a lovely experience. Really worth the trip."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Rustig, mooi en skoon dorp met minstens 2 uitstekende eetplekke. Baie gawe mense."
"Rustige atmosfeer in die woongebied. Besige hoofstraat waar al die besighede is. Lieflike berge en natuur. Sal graag weer gaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
La Baleine Beach House Collection"Pragtige plek en rustig. Wees net versigtig vir die rondloop-honde wanneer jy met jou honde kinders stap."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Ons is mal oor Yzerfontein en sal beslis weer besoek daar aflê en hoop om dit 'n langer vakansie te maak."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Friends Self-catering Apartment"Pragtige dorp. Was 2de besoek aan Langebaan. Sal definitief weer daar kom kuier."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Hermanus baie mooi. Veral die mooi koffie-shops en winkeltjies."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"I will be coming to Bredarsdorp more often, and I will stay there again."