Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Best wines and best food. The locals made us feel very welcome."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milky Way"Excellent place to visit if you like to relax completely and need space to breathe. Great restaurants."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lulu's Cottage"A very clean and attractive town, plenty of restaurants and all amenities. Great beach and friendly people."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Never been to a town as tidy as Yzerfontein."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
O'Shaughnessy Cottage"We went for the peace and quiet. It can get very windy in Pringle Bay. Very friendly and helpful people from the local community. I'd suggest doing your shopping for provisions before heading off to Pringle Bay. Any herbs, spices, olive oil, condiments etc. make sure to bring those along yourself as well. There are a few take away options and a local store, with limited necessities. We needed assistance over Easter with a punctured car tyre. The closest garage or tyre place is in Kleinmond. A little 'off the beaten track' for emergencies."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Cho-Co-Latt Guest House"Ons was aangenaam verras. Die dorpie het baie meer om te sien as wat ons gedink het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
EngelZicht Self-catering Villa"Yzerfontein is 'n veilige dorpie en is sentraal geleë vir wyn- en bierproe, en vele meer in en om Darling. Langebaan/Paternoster na die noorde en Kaapstad na die suide is nie meer as 'n uur se ry."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"'n Heerlike wegbreek. Veilig en 'n pragtige dorp. Definitief 'n dorp wat 'n mens kan oorweeg om te gaan aftree."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Friendly people with great service wherever we went. Weather was great as well."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Pragtige plek, soveel groenigheid, mense is vriendelik, net pragtig."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Cape on the Marina"Pragtige en vriendelike dorp. Naby die see en ander oulike dorpe."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagull Hermanus"Baie mooi met wandelpaaie en baie restaurante en naby ander strandoorde."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sand Banks"Kan hoek, lyn en sinker aanbeveel vir 'n baie lekker plaaslike seekos-ete in Pringlebaai; moet bespreek voor die tyd."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Weskus Dromer"Wat 'n lieflike stil en ongerepte Weskus-dorpie. Ons gaan beslis weer ons voete daar gaan natmaak."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Nie veel om te doen as jy nie die see as trekpleister gebruik nie. Dit is egter hoekom mense daarheen gaan en dan kan jy jou gate uit geniet."