Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon House & Cottage"We would highly recommend The Mez Karoo Kitchen for dinner."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Dis mooi en rustig, dalk vir ouer mense, ons is 30 en was maar verveeld. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
28 on Twist"Pearly Beach has my heart. Best holiday destination in the WC."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
40 on Main Self-catering"Lots to do especially if you enjoy walking and hiking."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Tip-Tol Selfsorg"Al wat kort is dat daar geen restaurante oop is na 4 op 'n Sondagmiddag vir 'n lekker aansitete nie, al 2 hotelle maak vroeg toe op 'n Sondag."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Panorama 17"Fantastiese vakansiebestemming, kleindorpie-atmosfeer met alles wat jy nodig het om te rus!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
139 Dassen"Love this town. The weekend away was so relaxing. Views of the ocean was therapeutic."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Lekker stil en rustig. "
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
De Gunst Guest Farm"Lovely, clean environment. Met all requirements."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Kan nie wag vir Desember wanneer ons weer daar gaan uitspan nie en ons monde water al vir die waterblommetjiebredie by die padstal in Clanwilliam."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Maugericetie"Delightful - we found a turtle and paper nautilus octopus - incredible coastline."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus 'n Bietjie"Alhoewel Struisbaai 'n ongelooflike bestemming is, het ek die rustigheid van Agulhas meer geniet."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Brandy's Beach House"Bettysbaai is 'n ideale bestemming tussen see en berg. Pragtige swemstrande, botaniese tuine en pikkewynreservaat. Staproetes en vleie om in te swem en dis nog baie min gekommersialiseer, met net 'n paar winkels."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
No17 on Mile16"Ons hou van Yzerfontein want dit is net 'n uur vanwaar ons bly. 'n Mens kan uitry na omliggende dorpe soos Darling, Paternoster, Langebaan, ens."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina Moonlight 25"Crackling Rosie op die water is 'n moet - Bokkomlaan en Rivera Hotel se lekker kos."