Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"'n Lieflike plek met hope ontginningshoekies. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Nosterdomus"A lovely foodie town! We had a beautiful walk on the beach and enjoyed one of the best sunsets ever. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Sal niks verander nie. Die vlieë was bietjie irriterend."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See"Franskraal is uitsonderlik, maar Gansbaai in geheel ontbreek nog baie. "
"Safe, excellent restaurants, many local activities and places to visit. Also recommend an historical bike tour of the town with Flying Feet."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus 'n Bietjie"55 Knots is 'n fantastiese restaurant en baie vriendelike personeel. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Rooftops"Voel asof dit plek is waar mens maklik sal kan woon. Mense oral in dorp uiters vriendelik."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"So 'n lekker dorpie en so ryk aan geskiedenis."
"Gaan beslis weer kom kuier. Ken nou die rivier beter. Bring net asb. jou eie proviant en aankope, aangesien die pryse maar hoog is."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher Heads 17"Was lank my naaste dorp van die plaas af so ek hou van die plek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Footprints"'n Pragtige en rustige dorpie. Daar word ongelooflik baie nuwe huise gebou wat wys dit is 'n gewilde dorpie om te bly. Ons oorweeg dit om hier af te tree."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Oulike dorpie! Fantastiese sakesentrum met alles onder een dak!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Berg, vars water mere en see! Wat meer kan mens vra."