Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Arniston is beautiful. Thoroughly enjoyed our lunch at Mien's Tea Garden."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Woonstelle"Elandsbaai het pragtige strande en die area was baie rustig terwyl ons daar gebly het. Geen motors of voertuie wat jaag nie. Die inwoners was baie vriendelik en behulpsaam."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 290 - LIL Mav"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Agulhas Country Lodge"Ek kan dink mense hou heerlik vakansie daar enigetyd van die jaar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Insolventa"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seepampoentjie"While St Helena Bay has all the features of a fishing village, there are enough conveniences to keep travellers comfortable. If you want a break from city life, then this is the town to visit."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mythos"Die mooiste Weskus-dorpie. Lang, wit strande, netjies, en die vriendelikste inwoners."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Apollo Selfsorg"Ons was vir besigheid op Vredenburg en het dus nie uitgekyk vir toeriste trekpleisters nie. Daar is wel 'n baie modernde winkelsentrum met die standaard restaurante. Daar is ook heelwat tweedehandse winkels en welsynswinkels vir diegende wat hou van rond snuffel."
"Onthou daar is baie beperkte winkels, en niks wat op 'n Sondag middag oop is nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Winterson en Somerkoelte"Een nag was vir my genoeg. Wou net in ander omgewing wees met stilte."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Reve"Die see-bamboes is 'n probleem, maar ons besef dit is 'n natuurprobleem. Gelukkig maak die munisipaliteit die strand gereeld skoon."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lake House"Die mense van Bettysbaai en omgewing is warm en vriendelik."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Linden Boutique Guest House"Paternoster is die ideale plek om te ontspan. Dis veilig, stil by die see en nie ver vanaf 'n dorp om inkopies te doen."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine 115"Beautiful town, a great escape from the hustle and bustle of the city."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Flat On Old Main Road"'n Naweek is hopeloos te kort om alles te sien en beleef! Die majestieuse berge en golwende diepblou branders bring beslis vreugde vir die moeë siel."