Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo-Kapie"My geboortedorp tot op 15-jarige ouderdom, gevolglik het Swellendam baie sentiment in my hart. Pragtige, skoon, outentieke dorp met ongelooflik baie waardevolle geskiedenis. In geheel is die dorp sowel as die geboue goed versorg en skoon. As toerismebestemming, hoogs aanbeveelbaar."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa del Mar"Rustige dorpie. Lieflike stapplekke en die pikkewyne was 'n extra verrassing. Baie vriendelike locals."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 1"Pragtige dorpie. Ons sal beslis weer terugkom. Sentraal en maklik om al die ander kusdorpies te verken."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Stunning village, beautiful flat beach and a breathtaking gallery, a must to go and see."
"Ontspanne en stil atmosfeer. Besonders skoon en word mooi instandgehou."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"Ek het groot geword in Robertson en ek sal nie Worcester kies as 'n toeristebestemming nie."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House"It's a quiet place."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Mens ry deur St. Helenabaai om by Britanniabaai te kom. Ek self sal nie in St. Helenabaai belê nie. Daar is baie aktiwiteit wat ek nie naby 'n residensiële rustigheid wil voeg nie. Britanniabaai is 'n baie beter opsie vir vakansie en aftrede."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Tons to do in Swellendam. We need to go back to finish visiting all the attractions and enjoying the beautiful time."
"Lieflike vakansiedorpie - veral wanneer mens dit kombineer met bootry en visvang in die rivier/see! Interessante winkeltjies met die nodigste voorraad beskikbaar. Ons het 'n baie interessante lesing gehad deur Martin Fourie - mede-eienaar van die nuwe 'Spasie' Restaurant oor die herkoms van rum en ook hoe dit gedistilleer word ens. Ook het ons dikwels by Pili Pili Restaurant gekuier waar die bote vasmeer. Dit was lekker om by die Wolskuur Markie te kon rondsnuffel. Ons kuiertjie was ongelukkig te kort om nog by Anchorage Restaurant ook te kon uitkom. Witsand/Port Beaufort kan definitief aanbeveel word vir 'n vakansiebestemming."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"As a previous resident of Langebaan, it is too busy. Feels like life in the city when walking on the mainroad but other than that is Langebaan a beautiful place."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Shed"Not much to do, but beautiful beaches and friendly locals."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Imberbe"Beautiful beach, longest on the Southern hemisphere with fairly warm water. The stingrays in the harbour are really something special. The boardwalk stroll from the lighthouse in Cape Agulhas to the southern most tip of Africa is pretty enjoyable!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Dwarslêbos"Lieflike omgewing! Rustig en pragtig. Kan nie glo dat daar nog nie groter winkels op die dorp geplaas is nie. Dit sal voorwaar 'n aanwins wees vir die dorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Klipmossel"Die wynproe was fantastiese ondervinding. Al die restaurante was great."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm"Ons was in Moorreesburg vir 'n troue en het dus nie baie rond gery in Moorreesburg self nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"Gunsteling kusdorp met so baie dinge om te doen."