Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Don't arrive too late as only cafes open after 7, otherwise great."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Grondjie-Gaatjie"Gansbaai en De Kelders en omgewing is pragtig, die plek word silwer skoon gehou, nêrens word mens gepla deur bedelaars soos in ander vakansiebestemmings nie. Die mense van die dorp is baie gasvry en hulpvaardig. Ons gaan definitief weer daar kuier. "
"Pragtige dorpie. Lekker koffiewinkels en restaurantjies. Goeie grondpaaie om te draf en fietsry. Rustige atmosfeer."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
135 Beachfront"Dis 'n goeie-vakansiebestemming. Nader aan die see kan jy nie wees nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Flatlet Peaceful"Gezellig rustig stadje...mooi haventje...mooie uitvalsbasis."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Palmers Place"Public transport is not a good idea, but once you know your way around it's fine."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Pragtige Weskus-dorpie, skaars 45 minute weg vanuit Kaapstad."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Kokanje"Stuisbaai was beautiful, a bit windy the 1st day but we still enjoyed it. Ate at a few places and the food was nice."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Oude Schuur Boutique Accommodation"Oor die jare het dit in 'n baie bedrywige dorpie ontaard en miskien bietjie van sy karakter ingeboet, maar steeds 'n wonderlike bestemming om te besoek."
"Ons kan sien hoekom hulle Dorp van die Jaar 2021 gewen het. Ongelooflike ou argitektuur, winkeltjies, restaurante en kulturele bedrywighede. Wonderlike bestemming vir 'n wegbreek naweek uit die stad!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whispering Palms Holiday Home"St. Helena is baie vinnig om 'n groot toerisme-aantreklikheid te word en as sy eers in jou hart kruip loop haar wortels diep."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Clanwilliam se strate is in 'n haglike toestand."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
3 Anchor"Definitief 'n stil, baie stil plek. Atmosfeer is soveel keer beter en die strand is so naby. Baie, baie lekker."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Enigste drawback as ons iets moet kies is dat die winkeltjie nie veel groente aanhou nie. Maar dis minor (soos die Engelsman sê)."
"Grabouw het definitief die potensiaal om 'n uitstekende toeristebestemming te word. Ek dink net hulle moet werk aan hulle gasvryheid."