Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie Accommodation"Die strand rotse en skulpe en sonsondergang is asemrowend. Die visfabrieke en die huise wat so op die strand gebou is, is 'n bietjie van 'n terugslag vir St. Helenabaai. Ons kan sien dis 'n vissersdorppie, maar 'n goeie verf en skoonmaak sal nie skade doen nie, maar die omliggende dorpies maak St Helenabaai 'n sukses."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
La Luna Guest House"Gansbaai is 'n oulike dorp en ons het dit geniet om daar te wees."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"Baie rustige, geskiedkundige en prentjie-mooi kusdorpie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mythos"Jy moet van wind en koue see hou. My gevoel is dat Paternoster te gekommersieël word en dat die "ou" Paternoster gaan verdwyn. Die "vissersdorpie" is nie meer sigbaar nie. Paternoster het self nou ook 'n waterfront met baie duur restaurante."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"We love Paternoster as a destination and would visit again."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Wentzel"Water was lovely for swimming and fishing. A must stay over place for fishing."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender Avenue Guest Room"Die restaurant kan maar Sondae ook oopmaak. Botrivier is rustig en heerlik vir wegbreek en naby aan alles."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
One Couple Self-Catering"It was my first visit and I enjoyed the tranquility and safety the place offered. A lovely and clean beach and beach front. I will most certainly be back as it offers a great getaway for less than an hour away from Cape Town."
"Tweesnydende lem. Die berge is besonders en dorp se besienswaardighede was puik, 'n plesier vir die brein, maar die dorp self is onnet en die pad uit die dorp na die gastehuis het op 2 plekke swart sakke gehad langs pad wat oop gemaak was en vullis het verstrooid langs dit gelê, oor al drie dae van ons verblyf. Nie mooi so op intrapslag nie. As dit nie vir swartsakke was nie, kon dit 5 ster gewees het. Omdat dit 'n doodlooppad is glo ek sterk dat vele landgoedeienaars oor die drie dae verby daardie sakke gery en geïgnoreer het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Dit sal baie help as daar 'n winkel beskikbaar is vir ten minste tot 20:00 die aand, asook 'n medical vending machine wat 24 uur beskikbaar is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"I go there on holiday at least once a year because it's paradise! A great escape from city life."
"Dis baie warm hierdie tyd van die jaar in die Paarl. Ons was daar vir besigheid. Maar dis nietemin 'n pragtige dorp, sentraal geleë tot wonderlike plekke in die Wes-Kaap."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hexberg Cottage"Dit was 'n ervaring en ons het dit baie geniet, behalwe dat dit die hitte-naweek was."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Rus"St Helena is a very small quiet friendly beautiful town where you come to unwind, relax and get away from the hustle and bustle."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Dorp stil en rustig. Min aktiwiteite in baai."
"Baie interessante area met baie geskiedenis. Die enigste probleem is dat werkers/eienaars/bestuurders in restaurante en winkels nie baie vriendelik is nie, mense kom baie bot voor. Ons het eers gedink dit is net die een plek maar na die die derde winkel/restaurant met selfde ondervinding het ons besluit dat die mense in Agulhas besoekers in die dorpie as 'n oorlas beskou. 'n Glimlag kos niks en daardie besoekers is hulle eintlike inkomste ─ sonder toeriste sal hulle dalk nie 'n bestaan maak nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Gansbaai has developed into a positive and great mini-dorp! There is everything for anyone. People are friendly and you have De Kelders, Gansbaai, Pearly Beach, Elim and Bredasdorp as choices to visit as well."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Pragtige dorp met meer as genoeg alternatiewe akkommodasie tot jou beskikking."