Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"A beautiful seaside town offering scenic beauty, many great eateries, unique shopping, wine farms and more."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Walviskus"Die strand voor die eenheid is nie vir kinders/swem nie. Ons het gery na nabygeleë strande toe."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus en Vrede"Divine, we feel totally at home there, love everything about it, but next time I really will go for an open sea view."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gallery Studios & Apartments"Love Hermanus as a holiday destination. We make sure to visit at least once a year."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cedar Escape"Very small town, not a lot to do. But the people are incredibly friendly and helpful."
"Mal oor die dorpie, almal baie vriendelik. Beslis mal oor die skoonheid van die plek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Guest House"Wou graag langer gebly het. Die bedelaars word 'n oorlas maar verder is dit 'n besonderse plek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Beautiful coastal town. It is safe and I love the artworks visible everywhere. People are very friendly and welcoming everywhere. A must-visit."
"Paarl has great scenery, beautiful wine and olive farms. A bit hot and windy though."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maartblom Gastehuis"Relatief nuwe Spar en sentrum maak verskil aan benodighede."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seahorse Inn"Die weer was aangenaam. Naby Velddrif en Laaiplek. Die gouemylstrand was lekker om te stap."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Eilandstyl"Baie, baie mooi dorpie. Die Bergrivier is pragtig met al die flaminke. Baie lekker kos- en eetplekkies. Die mense is baie behulpsaam, opreg en verskriklik vriendelik. Velddrif is fantasties."
"Paarl is ons hele familie se geboorteplek. Is positief oor Paarl as 'n toeristebestemming"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Dis 'n pragtige vakansiebestemming met 'n pragtige strand en alles is loopafstand. Daar is oulike winkels en voortreffende restaurante waar almal baie lekker sal kuier."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Rhus Cottage"Very tranquil place. Loved the vintage shops and restaurants."
"Love Greyton, the way the community came together after the flood is commendable. It's definitely one of my favourite towns to visit, we will be back for the next Classical Weekend."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifie"Sal slegs daar stop om die pragtige natuurskoon te beleef, maar sal nooit weer daar vakansie hou nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Beste Weskusdorpie met wonderlike mense en Weskuskultuur. Heerlike kos. Plek om altyd na terug te gaan. "