Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Dieu Donne Vineyard Cottage"Pragtige dorp wat ek definitief weer besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Heerlike, lieflike plek. Veilig om te gaan stap. Restaurante is billik geprys en heerlike kos."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Swellendam is 'n lieflike klein dorpie en beslis die moeite werd om te besoek!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Katinka Self-catering"I wasn't actually in Hermanus as such. Accommodation located in Vermont which is 'a sort of village' located around 5 km from Hermanus town proper. I did not have a car which put the town of Hermanus out of reach but my daughter stays in Vermont. Vermont is a beautiful, quiet 'suburb' right next to/near the sea/rocky coastline."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonia"Beste plekke aan die weskus. Mooiste strand, almal is so vriendelik. Gaaitjie het die beste kos en die Panty Bar is 'n moet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Chocolate Seahorse"Dit is 'n pragtige klein dorpie, die mense is ongelooflik vriendelik. Daar is genoeg restaurante om in almal se guns te val. 'n Definitiewe moet om 'n vakansie in Paternoster op jou bucket-lys te sit."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerwijn Heritage Country House"Was baie lekker om area rondom te besoek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalecome Guest Suite"Rustige en mooi deel van ons land. Berg aan die een kant, see aan die ander. Kan dit voorstel indien mens bietjie wil ontspan en die natuur ook geniet."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Beautiful and very friendly - would definitely go there again."
"We chose Tulbagh because we like the area. I love the fact that the town offers the basics and that is what one wants for a getaway."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"Goed versorgde huise en tuine. Lieflike omgewing vir funksies."
"Winkelgeriewe is baie beperk, en toemaaktye is baie vroeg, maar verder is Witsand uitstekend vir toeriste. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Daar is 'n paar oulike plekke om te besoek wat ook baie bekostigbaar is, maar daar is ook 'n paar plekke wat duidelik meer gemik is om die buitelandse toeriste. Franschhoek is pragtig verby en beslis 'n juweel in die Wes-Kaap."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
3 Anchor"Die groter St Helenabaai nie so "great" nie, maar Britanniabaai is 'n wenner."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hartsplek"Sal graag meer kompetisie wil sien in besighede. SPAR en OK te klein vir te veel mense."
"Lovely, quaint village with loads of character. Mountains are breathtaking and the wild horses certainly add a feel of "years gone by sleepy village". We will certainly be back with our bicycles."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
KwaThula"Needs a bit of a night life. Everything was closed by 8 at night."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fletchers Cove"Loved that there was a Cattle Barron close by for quick dinners and lunches."