Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"It's our favourite destination and go there once or twice a year."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"You may leave but your heart will stay behind in this little town!"
"Netjies. Mooi. Alle geriewe naby genoeg. Restaurante en die vriendelikste mense."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Della Diga"Rustige dorp, perfekte plek om bietjie weg te kom van die lewe se gejaag."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"We love Struisbaai and have been coming to Struisbaai and renting homes here in Struisbaai for 20 years."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"It's near the Bokkom Laan. River full of flamingos. There is also 2 little restaurants. Beautiful view."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Madeliefie Oornag Akkommodasie"Gerieflik geleë naby toeristebestemmings."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vensterklip"Skoon en netjies. Wil terug met ons volgende wegbreek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 2"Lieflike vakansiedorpie met die oulikste plekke/winkels. Oep ve Koep is 'n moet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Voëlklip Holiday Cottage"Hermanus is a wonderful place to enjoy a relaxing fun filled holiday!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Dit het 'n mooi uitsig oor die dam. Dis 'n rustige, stil en veilige omgewing om in te bly."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Besonders mooi en rustig. Voorwaar 'n mensvriendelike dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Voëlklip"Behalwe vir die wind sal ek sê dit is 'n baie rustige plek vir bietjie ontspanning."
"Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club No 165"Hermanus is 'n baie nice dorpie, klein maar baie nice activities. En die mense en kultuur ook vreeslik nice daai kant."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Faodail Guest House"Dis my grootworddorp en mens kan nie anders as om te rus en rustig te wees wanneer jy die Weskus besoek nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"Pragtige natuurskoon. So oulik om patryse en muishonde tussen huise te sien. Pragtige strande."