Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Cottage"Ons was in die week in McGregor en baie van die toeriste-besoekplekke was gesluit en blyk net oor naweke oop te wees. Daar is egter baie plekke in die omgewing om te besoek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"There is so much to do in and around Robertson. So many wine farms. Montagu and Swellendam also close by. And Barrydale with Tradouw Pass is a great day trip!"
"Me and my family have been camping, holidaying in Cape Agulhas and Struisbaai since the early eighties, the area is still as amazing as always."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Singing Seagull Cottage"Lovely place to take a drive along the coast."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation"'n Moet vir enige reisiger."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermajante Kothuis"Gerieflik naby aan 'n paar ander bestemmings wat die moeite werd is om te besoek, soos Piketberg en Ceres."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Baie oulike dorp met heelwat klein restuarante, net jammer dat almal met "Load Shedding" nie kragopwekkers het nie. Die Art Hotel is baie mooi maar bietjie duur om in te bly."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"A beautiful part of the world to see. Has a variety of features from seaside to mountains."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Baie mooi dorpie en bied baie vir 'n toeris om te doen. Het dit baie geniet en sal verseker teruggaan om die ander geleenthede te geniet wat gebied word."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Pearl"100 meter weg van Blue Pearl was my, as kind se kuier plek elke Desember 34 jaar gelede."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
4 Daneel Street"Heidelberg is a very nice town, this was our first visit there."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
77 On Church"Baie rustige plekkie as jy 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gewoel, dis defnitief die bestemming vir jou."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"Swellendam is 'n pragtige dorpie. Sal graag weer wil gaan kuier."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."