Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Ons het op die toerbus in Hermanus gery, het dit baie geniet."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Besoek al die plaasstalle en ry die agterpaadjies."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage"Baie rustige dorp en die omliggende dorpies het baie om te bied vir toeriste."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Gerieflike Ruim Familie Huis"Asemrowende plek sal weer daar gaan op volgende geleentheid."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Cottage"Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Baie vriendelike dorpie langs die Weskus met pragtige see en spierwit strande en duine. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Pragtige en goed versorgde dorpie met mense waarmee enige persoon 'n lang pad kan stap. Baie sentraal geleë."
"There is a new restaurant called Spacie - who makes a fantastic burger - best ever I've tasted worth the money hands down. Visit this place for a fantastic meal other items looked just as good. "
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Rienks Beach Nook"Ons was orals aan die Weskus en dit was ons gunsteling-bestemming."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Duinerosie"Unspoiled beaches and safe place for a family holiday."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"it's a great place and will definitely be going back. "
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Underhill Farm"Dit is pragtige area met baie opsies vir 'n wegbreek binne minder as 1,5 ure van Kaapstad."
"Baie goed om te doen in Tulbagh teen 'n bekostigbare prys vir Suid-Afrikaners."
"Love the area, looking forward to doing and exploring adventure sometime soon. Will definitely try out the 4x4 trail."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Kaya"If they want this place to become a tourist attraction then the neighbours in the neighbourhood needs to addressed and the person handling the customer, putrid service, indeed not accommodating at all."