Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaview Villa"Ons glo almal behoort 'n draai in Yzerfontein te maak. Gaan beleef die Weskus op sy beste."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Asemrowende uitsig en het baie veilig gevoel."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunnyside"Kleinmond is a tremendous destination for every type of holiday traveller. Beach, mountain, wine farms etc. Great for the active person with hiking, surfing, kayaking, mtb trails etc."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Quest Bed and Breakfast"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."
"Moet sien, boek ten minste 4 dae om die pragtige plek te beleef, ons het in Julie verlede jaar gegaan en "Christmas in July" beleef, dit was puik, 'n vreeslike mooie dorp."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Wegbreek"Dit is baie lekker as jy wil wegkom van shopping malls en winkels af. "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Sal dit definitief aanbeveel vir vakansieverblyf."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Baie mooi ou dorpie met 'n mooi geskiedenis."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."
Columbine, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Fantasties. Jy moet self gaan om die awesomeness te gaan ervaar, woorde kan dit nie beskryf nie."
"'n Baie mooi omgewing weg van die toeriste en rumoer. Naby die see. 'n Plek vir ontspanning."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Ruste"Baie rustige en skoon dorp. Lulas Restaurant het uitstekende kos en is 'n aanwins vir Yzerfontein. "