Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Traveller's Lodge"Lieflike dorp met aangename atmosfeer. Uitstekende restaurante. Pragtige natuurskoon! Sal graag weer besoek!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Stil dorp, egte Weskus-dorp, mooi uitsig, lifelike mense, aangename atmosfeer. Sal die plek baie beslis aanbeveel."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Pragtige, skoon strand. Vir die siele wat 'n rustige vakansie en werklik 'n wegbreek van die stad se gejaag soek. "
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blacksmith's Cottage"Kan beslis Hopefield as bestemming aanbeveel. Dis ry-afstand van so baie spesiale plekke op die Weskus en op die manier belief mens meer as net een ondervinding. Die mense is fantasties en baie vriendelik. Die eetplekkies is uitstekend. "
"Dis 'n pragtige, klein dorpie wat bietjie ver geleë is vanaf ander toerisme aantreklikhede. As jy nie van wind hou nie is hierdie nie die dorpie vir jou nie. Ons het egter 'n heerlike vakansie gehad afgesien van bogenoemde."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Ons het met vensters oop geslaap en ons het veilig gevoel ook met ons bakkie wat buite staan. Strand mooi oop en skoon en heerlik vir lang stappe selfs vrou-alleen. Nooit onveilig gevoel nie."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
White Shark Lodge"Kleinbaai is beautiful, our friends enjoyed the fishing on the harbour wall. We would definitely go back to Kleinbaai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Restaurante was hierdie jaar teleurstellend. Die enigste uitsondering was Laus Cuisine."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Potpourri Stay Self-catering"Struisbaai is a perfect location for a relaxing break with all amenities within close proximity."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Shoes Off - Feet Up"Dis 'n asemrowende woongebied, almal is gaaf en vriendelik."
"Loved the area! We went cherry picking which was a treat but make sure you take good quality sneakers! Zip lining in Ceres was loads of fun and suitable for kids as well. Paddagang restaurant in Tulbagh is a winner."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Stilbaai Lekkebly"Stilbaai het alle winkels wat jy benodig. Die rivieroewer bied 'n lekker draf/staproete, terwyl jy ook lekker kan staanroei of kajakvaart. Die strande is pragtig skoon en daar is vele staproetes. Stilbaai is ook troeteldiervriendelik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
LifeHouse"Skoon en veilig, met opsigtelike polisie- en sekuriteitsteenwoordigheid op die strand en die wandelpaaie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Yzerfontein is eg Weskus, pragtige skoon dorpie en sentraal om die Weskus te toer."