Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Forty Six"Goeie tyd om te kuier want windstil en reën snags. Ook nie té besig nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 3"Mal oor Paternoster! Rustige strande en dorp. Hou van die eenvoud. Sal vir seker weer Paternoster besoek!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie."
"Greyton shuts down on a Sunday. Possibly look at more options for Sunday evening dinners to stay open."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mental Floss"Even though it is totally understandable that the locals need to make as much as possible financially from visitors, the constant onslaught of persistent live undersized crayfish and shell craft sellers, can become a bit much with a longer stay."
"Was hoofsaaklik by een van die groot trou-venues, maar die omgewing was pragtig. 'n Mooi dorp. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Villa"'n Skoon en rustige omgewing. Oulike winkels en vriendelike mense."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ruby Rose Guest House"Baie mooi plek. Lekker rustig. Lekker naby aan Riebeek Kasteel."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
37 on Oos"Stilbaai het beslis 'n plekkie op ons lysie vir aftrede eendag geword. Gasvrye mense mense. Mooi wêreld om jou, met alles wat nodig is binne jou direkte bereik."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"I love Paternoster and we visit at least once a year. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Neptunus 1"One of the best beach fronts I have been to. Always great sunrise or sunset. Joyful kids and quirky little shops with diverse items from handmade soaps to wonderful paintings. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
McGregor Cottages - Aloe Cottage"Wat 'n rustige en pragtige plattelandse dorpie!"
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Vineyard Loft"Baie dankie, Willem. Jul verblyf is werklik uitstekend! Ons sal beslis weer daar wil kom tuis gaan. "
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Beaumont Family Wines"Nie veel te doen in Botrivier self (behalwe die hotel), maar die omliggende wynplase, asook die nabyheid aan ander dorpe maak dit 'n wonderlike ligging."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Dit is 'n pragtige bestemming met baie atmosfeer. Probeer dit so hou."