Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Stunning wine farms to visit and very friendly community."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Views of Hermanus Unit 5"Baie interessante plekkies om in rond te snuffel, en baie eetplekkies en koffiewinkels, maar lekkerste om vir kilometers op 'n wandelpad teen die see te kan stap en veilig te kon voel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Nosterdomus"Dis 'n romantiese kusdorpie. 'n Regte gem van 'n plek."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Hillside"Beautiful, serene, paradise! Truly a blessing to be in one of God's best creations. Will be back soon."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Cube House"Pragtig! Baie klipperig vir visvang."
"Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kitty's Selfsorg Huisie"Baie lekker plattelandse dorp met al die nodige fasiliteite en gerieflik naby aan die strandoorde."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassieklip"Rustige klein dorpie. Baie rotse, nie vir swem in die see. Mooi poele."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Krappie en Krefie"Jongensfontein is 'n lekker kusdorpie, maar daar is geen goeie swemplek in die see nie. Net rotse. Dis pragtig, maar nie vir die mense wat in die branders wil baljaar nie. Pragtige klein plekkie met genoeg winkels om die nodige aan te koop."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Agterstrandt 4"Veiligheid en onwettige kreefsmouse maak afbreek aan die dorp."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsberg Eko-Toerisme"Ons het nie baie tyd in Clanwilliam self deurgebring nie, maar het drie keer daar gaan eet. Eers by 'n gastehuis met die mooiste interessantste tuin en toe weer by 'n padstal en laastens by 'n restaurant met 'n oulike winkel vir snuisterye. Dit was drie uiteenlopende, maar goeie ervarings. Ons het nie die teefabriek besoek nie, wat dalk 'n goeie idee is vir 'n volgende keer. Ons het Clanwilliam agtergelaat met 3 pare rooi vellies en wag nog vir die regte geleentheid om hulle te dra!"
Sandy Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Martinique Oceanfront Beach Villa"As jy wil rus en niks doen nie, net die rustigheid van die natuurskoon wil geniet, is dit die plek vir jou. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Loft"Dit is 'n mooi dorp en baie om te doen. Die mense is vriendelik."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Belle's Cove"Lovely beaches and walks and there are many wonderful places in the area within an easy driving distance. "
"Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
After8 Bed and Breakfast"Pragtige natuurskoon. 'n Mekka vir belangstellendes in seelewe."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cedar Escape"Wonderlik - warm bronne, staproetes, blomme. Vriendelike mense, rustige dorp. Net baie besig en vol op naweke."
"The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Bay Cottage"Nog 'n juweel op die walvis-roete. Uitstekende restaurante en buitelewe-aantreklikhede."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Escape to 205"Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoofweg 14"Fantastiese dorp om in te ontspan, rustig en veilig."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Twalap"Ek glo nie ons sal weer Paternoster besoek nie, a.g.v die veiligheid. Dit is jammer, want dis 'n baie mooi dorpie!"