Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Mon Desir Gastehuis"Vriendelike mense. Veilige en rustige omgewing."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Droomvanger"Daar is nie veel om te doen nie en die bier brouery is hopeloos te klein, nie genoeg plek vir al die mense nie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Apartments"Vriendelike dorpie met alles wat jy nodig het. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Art Hotel"Klein dorpie met verskriklik baie eetplekke. Uitstekende vleis met lekker biltong. Dis stil. Mense is gaaf en vriendelik. Misdaad is relatief laag. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Nothing But View"Die Hemel en Aarde Wynroete is fantasties en die moeite werd!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kommetjie"Dit is voorwaar die beste plek om vir 'n wegbreek weg te kom."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"My favourite beach on the entire West Coast."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel and Aarde Village Accommodation"Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondommooi"Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Makarios Holiday Home"Is al te groot om as vakansie dorp te sien, maar baie mooi plek."
"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
The Stables Cottages"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
139 Dassen"Baie netjiese dorp. Het baie lekker geëet by Meeurots restaurant asook by Yzer Brew. "
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Nelheim"Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp."