Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Aurora is 'n fantastiese, rustige dorpie en heerlik om vir 'n dag of twee oor te bly."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Pragtige dorp met vriendelike, behulpsame inwoners wat die dorp self nog meer spesiaal maak."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Dit is jammer dat so baie ondernemings nie oop was nie / nie meer besigheid doen nie. Miskien is die winter nie die regte tyd vir 'n besoek nie."
Klaasvoogd West, Ontsnap Uit Kaapstad
Pat Busch Mountain Reserve"'n Groot verskeidenheid besoekpunte en baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om besoekers welkom te laat voel."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Botterkloof Resort"Pragtige see- en rivierdorp. Mens kan daar permanent ook woon."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"A small town with a rich cultural history and we will be going back soon."
"Ongelooflike klein dorpie vir 'n wegbreek. Probeer beslis The Post House Hotel se kroeg. Jy sal beslis wil trek na dié klein juweel."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Plaashuis"Pragtige area, sal weer kom besoek. As gevolg van die reën kon ons nie berg op of waterval toe nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Dis 'n vinnige bestemming om te bereik van Kaapstad en omliggende gebiede."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Gansbaai Central Accommodation"Ons sal graag 'n beter DStv-pakket verkies het."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle B&B"Nice, quiet place to relax and have nice night sleep. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Coastal Cottage"A fast developing small town with lots of construction in progress."
"There are quite a few farm stalls and restaurants to visit in the area, selling everything from wine to dried fruit, which includes the factory shops of Montagu and Cape Dry."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Rose House"Verken dorp met fietse wat te huur is by McGregor Tourism. Eet op stoep van Tremenos Retreat. Het 'n lieflike tuin. Buite dorp is Lords Lodge - beste pizza met dun kors. Anderkant dorp op pad uit op Road to Nowhere is Lords Winery. Kan op Sondag daar tweegangmaaltyd eet. Bespreek alle restaurante om teleurstelling te voorkom."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Vlettershof Guest House"'n Pragtige dorp met wynlandgoedere te kies en te keur! Sal graag weer hier wil oorbly, dalk net langer volgende keer."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jannie se huis"Natuurskoon is pragtig. Te min restaurante/eetplekke en kruidenierswinkels. Gelukkig was ons voorbereid, maar jy gaan 'n probleem hê indien jy beplan om proviand in Yzerfontein te kry."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Plumbago Cottages"The have beautiful vineyards with outstanding scenery. Viljoensdrift has a boat cruise and a very reasonable deli that serves nice and fresh food. They also have a free complimentary wine tasting. Their Pinotage and Muskapino was our favourite and we bought to take home. Four Cousins: we were blown away by it and their food was scrumptious and reasonably priced."
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty's Rest"Beautiful place, relaxing atmosphere, white sandy beach."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Lights"Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore."
Simondium, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterside on Le Bonheur"Baie om te sien en te doen. Te min tyd gehad, moes meer dae daar gewees het."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Chalets"Wonderlike vakansiedorp, sal dit enige tyd aanbeveel."