Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Zonnevanger"Pragtig, met die berge wat jou omring, mooi uitsigte orals. Spice Route en Fairview sommer naby. Rustiger as in die Kaap, soos wat in 'n klein dorpie verwag kan word."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa"Mooiste dorp in die land."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Skip Skop"Die mense in hierdie dorpie is baie vriendelik! Almal laat jou baie tuis voel hier."
"Baie mooi plek, baie rustig, meer ideaal vir hengelaars en persone wat bote het."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"We brought our own bicycles and cycled up to a couple of wineries around the corner. We visited Chamonix and Dieu Donne. That hill is pretty steep - watch out! We would highly recommend Dieu Donne which has the most incredible views, delicious wines and cheese platters and very friendly and helpful staff. "
Sand Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Langebaan is 'n baie mooi dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie in die Weskus onvergeetlik te maak."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Pepper Tree Cottage"Plenty to do and see, my husband enjoyed walking and plenty of choice for dining. The local people all very helpful and friendly. Will be back again!"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Atrium"Pringle Bay is a wonderful quiet town I would recommend as a getaway."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Beauty Sleep Self-catering"Swellendam is eintlik baie mooi en so groot. Daar is van alles wat nodig is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Tides"Paternoster is a nice place to visit. Beware of the crime, as it is very bad there. The kids selling the heart shaped shells are relentless and mischievous. Don't trust them. Also be wary of the guys selling illegal crayfish. "
"Rustige vakansiebestemming. Naby Kaapstad en sal die sterk aanbeveel vir 'n rustige vakansie."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cornerstone"Pragtige natuurskoon en so ongelooflik baie om te doen! Van pikkewyne tot sandduine!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Ons was ongelukkig te kort in McGregor om reêig kommentaar te lewer, maar dit lyk na 'n lekker naweek wegbreek "village"."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Kerkstraat 31"Op die dorpie is daar nie veel om te doen nie, maar dit word omring deur pragtige natuurskoon. "
"The Saturday market is really a highlight. The coffee shops and restaurants chatter for all needs. The seasonal art, flowers shows etc. draw many to Greyton. It is an eccentric and beautiful town with so much character. The peaceful natural surroundings, happy dogs and friendly residents make visitors feel welcome."
Sandy Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Martinique Oceanfront Beach Villa"Very beautiful and great for family vacations. I would recommend it to all. Close to Cape Town as well."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Mon Desir Gastehuis"Te min van dié dorp gesien. Was basies net in die aande op die dorp en dan op pad gastehuis toe."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo La Motte Farming and Tourism"Die area is beeldskoon. Die besighede is baie ingestel op buitelandse toeriste - dit is soms bietjie onbekostigbaar vir ons wat in Rande geld verdien."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Koos Nap"Dis 'n pragtige plek. Net jammer oor die misdaad. Ons is duidelik laat verstaan dat ons alles moet toehou en moet waaksaam wees. Daar is ook die heeltyd 'n deurloop van mense. Dis jammer as 'n mens vir `n naweek wil wegbreek uit die stad uit en dan moet `n mens amper nog meer waaksaam wees op jou naweek af. "