Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
@Hello Apartment"Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Flaminkhuisie"Dit is 'n baie rustige plek, met mense wat baie vriendelik en hulpvaardig is. Dit is waar, ons voel of ons daar kan gaan bly enige tyd van die jaar. Kom gerus en ervaar die rustige lewe."
"Een van my gunstelingkusdorpe waar 'n mens darem nog van tyd tot tyd iets vang van die kant af as jy rotshengelaar is."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Du Toit Self-catering"Gansbaai is 'n heerlike dorpie en sal ons beslis weer sien."
"Op hierdie stadium is die twee restaurante wat by die marina was gesluit en word daar gewerk aan die gebou . Dit beperk die ontspanningsaktiwiteite by Mykonos aansienlik."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-renity"Baie spesiaal om te beleef, ‘n besonderse Weskusdorpie."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Miskien meer eetplekke om van te kies."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Kleinmond is a lovely town and there are friendly people."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Friendly people and beautiful surroundings."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford's Cove Villa"Baie nice area met ongelooflike vriendelike mense."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"Die omgewing is so mooi en daar is baie omgewings-juwele om te ontdek."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Mile's End"Al het Hermanus ongelooflik uitgebrei die afgelope jare is die vakansiedorp-atmosfeer nog steeds daar. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
29 On Church"Lieflik en stil (buite seisoen) en veilige omgewing. Besighede beskik oor meeste benodigdhede. Standard Bank, Absa en FNB het kitsbanke daar. "