Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Just another small town, with lots to offer if you are prepared to explore Church Street with its variety of restaurants and art galleries. The Paddagang Restaurant must be on your bucket-list, even if you don't stay over."
Hoog-En-Droog, Ontsnap Uit Kaapstad
Paarl Self-catering Cottage."Die Paarl is ‘n pragtige dorp met sterk landbou geskiedenis. Die wingerd in die dorp gee Paarl ‘n lekker landelike gevoel. "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hoof Slaapkamer"It's okay if you don't mind being a bit away from the sea."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
7de Hemel Stilbaai"Om in die sewende hemel te woon was klaar 'n groot lekker, maar die pragtige, uitgestrekte wit strand wat jou anderkant die duin begroet, was 'n baie aangename verrassing! Stilbaai is tops!"
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
A Place in Thyme B&B"Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Cottage"Baie mooi skoon dorpie. Sal weer graag wil kom draai, aangesien my tydjie net te kort was. Ek het baie tyd by Braeside Gastehuis spandeer om voor te berei vir troue - lieflike mooi plek. En dan daardie baie mooi wit NG kerk in die dorp - priceless! Baie oulike winkels ook."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper"Dit is lastig dat die enigste twee kruideniers winkels om 18:00 toemaak - inteendeel personeel by beide was alreeds om 17:45 nie gretig om van hulp te wees nie. As 'n besoeker dus saans eers rondom hierdie tyd daar aankom - sorg dat u reeds u aankopies gedoen het! Het bogenoemde 4 aande in 'n ry ervaar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
No17 on Mile16"Die supermark se pryse is baie duur, maar hulle diens is baie vriendelik."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
SummerHouse"No sleepy village this one. From peace and tranquillity to foot stomping live music - something for all.moods. Great eateries as well. In spite of being there for a long weekend, there is still so much we want to see and do. Will be back."
"Ons het in die Paarl getrou by Rhebokskloof en Bernheim was ideale blyplek voor en na die troue. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"It’s a cool little place along the R62. You definitely have to stop at the Karoo Moon Motel right at the entrance of Barrydale, coming from Capetown. This cafe is a fun place to have a break and look around, especially for kids. And at the end of this town still on R62 is a very stylish cafe as well. Other than that it is a very neat and quiet town with not too much to do (at least over the weekend), but as we only spent one night we were not looking for more activities and didn’t look for them either. We found two nice restaurants and ate at a local one called Mez. If you want a quiet and safe stop, stop on the way to Oudtshoorn and have a nice coffee break we recommend this town highly!"
"Die natuurlike landskap rondom Ceres is uniek en moenie vergeet van al die vars vrugte waarmee hier geboer word nie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Lieflike dorp. Twee baie aangename nuwe restaurante. Jammer om te verneem die Weskusplek het toegemaak. Lieflike dorp om net te gaan stap!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Isa in Kleinmond"Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops."
"Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Gousblom 6"Dis 'n rustige Weskusdorpie met onbeperkte stap en swem strande, afgerond met die pragtigste sonsondergange denkbaar."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Buitehof Kelder"Die parkering by die Spar-sentrum is net 'n probleem anders is dit 'n baie lekker plek."