Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Rustige veilige area en naby gholfbaan en winkels."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
At The Sea Studio and House"Beautiful destination with the most amazing sea views! The roads and area is extremely clean and well looked after. A beautiful and peaceful place! Holidaying there was an absolute dream! Destination also close by or a short drive to other towns to visit. Lovely little padstals close by to visit as well. "
"Witsand en omgewing is baie mooi en skoon. Uitstappie met die pond oor die rivier was uniek en die moeite werd."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Bayit Elohim"Wonderlike, rustige plek. Sal definitief weer gaan bedoel."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Mooi gasvrye gemeenskap. Vermy net die Riebeekvallei hotel."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Kan nie wag vir die mall nie, Spar net baie beknop. Beautiful place."
"Nee, maar moet maar versigtig wees as jy stort om nie te struikel nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"It is quite expensive to buy anything in Yzerfontein so try and pack in what you need to avoid having to run to the shops. Not the friendliest people in the town itself. Nicest people we met were on holiday from Cape Town. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Great place to visit, got all you need for a great holiday."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Ontspan"Pragtige klein dorpie met vriendelike mense. Laaiplek se Spar is meer as wat jy nodig het. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Greystone Cottage (OLD)"Natuurskoon is pragtig en almal wat ons in die strate raakgeloop het, is baie hulpvaardig een aangenaam. Ongelukkig het die twee honde ons bietjie op die erf gekluister gehou. Maar daar is wonderlike plekke wat ons graag sou wou verken. Volgende keer dalk?"