Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kock Flat Arniston"Die plek is verskriklik stil en daar is amper niks om te doen behalwe om vis te vang en 'n restaurant by te woon. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
8 Westside"Omgewing waar woonstel is, voel effens onveilig."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Mal oor Gansbaai. Die see, lekker seekos, rondsnuffel in al die antieke winkeltjies!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain Sunshine"Dit is lieflike, rustige en baie veilige bestemming - mal oor die dorpie - Stilbaai is net klipgooi van Jongensfontein af sou jy inkopies wil doen. Hier kan jy rus en net die see geniet. Skoon en netjies. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Hiekiehee Vakansiehuis"Die omgewing is baie toerismevriendelik. Ons was wel net vir 'n naweek daar en sou graag langer wou bly."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoofweg 83 Struisbaai"Geen klaagliedere. Was rustig en lekker. Kom gerus weer."
Courtrai, Ontsnap Uit Kaapstad
Alba House Guest House"Beslis 'n ligging vol interessanthede en heerlikhede."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-renity"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Elize's Granny Flat"Bredasdorp is 'n baie mooi dorpie met 'n baie interessante geskiedenis. Die Overberg Landbou Skou was baie stil en as uitstallers was dit 'n swaar week. Die mense van Bredasdorp is ongelooflik vriendelik."
"Wonderlike, rustige en veilige dorp. Na uiteet het one 23:00 die aand kon terugstap na ons verblyfplek."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Besigheim"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Blinkwater"Daar is als wat mens nodig het. Veearts / SuperSpar / Apteek / Coffee shops / Restaurante (wat lekker visgeregte maak)."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Daar is beslis iets anders en baie spesiaal aan Jongensfontein. En 3 pikkewyne is die beste restaurant wat ons nog by geëet het."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond House"Pragtige fynbosplante oral en die mooiste staproetes!"