Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
@Hello Apartment"While walking on the beach we got chased by dogs, which is not good, they need to tell the people train their dogs. And also tell them to pick up there dog poo on the beach that was not a nice sight."
"Die weer was nie te lekker nie. Dit was koud en nat toe ons die Vrydag daar aankom. Ons kon toe nie die plek lekker bekyk nie. Die aand het ons heerlike vars seekos by Die Zuidste Kaap Restaurant geniet en in die middel van die somer by 'n warm kaggelvuur gesit. Buite was dit koud, winderig en nat. Ons sal baie graag weer wil kom en 'n bietjie langer vertoef, miskien dan in 'n selfsorg plek. Daar is baie besienswaardighede en geskiedkundige plekke wat ons nie besoek het nie. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Houthuisie"Bietjie ver uit my dorp Paarl, maar definitief die moeite en geld werd. Ek beweeg gereeld rond so ek sien genoeg plekke, maar vir nou is Stilbaai no.1."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Die dorp op 'n Saterdag word nie aanbeveel nie!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Granny Mac's Self-catering Guesthouse"Dit is 'n lekker stil en mooi plekkie, om net lekker te kan rus."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 272"So andersheid aan die plek. Smaak my geboue spesiaal ontwerp om Hermanus 'n entjie beter te maak. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ankergooi"Liefdevolle, vreedsame, rustige plek. Dorp is baie netjies en al sy mensies so vriendelik."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Stilbaai Holiday Bungalow"Dit is baie netjiese dorp met heerlike staproetes en lekker vars vis by die hawe."
"Greyton is a great place if you need to rest. A very pretty town with a great little market every Saturday morning. Here you can purchase anything from a hatpin made in 1800 to fresh tomatoes, biltong, fudge and shortbread. Walking though the town there are many delightful discoveries to be made ranging from bizarre art to lovely scenery. On Sunday, though, much of the ambience was spoilt by noisy bikers doing there breakfast runs into Greyton."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic 4 shore"Lovely small town to take a relaxing break from the hustle and bustle."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Cactus Acc"Die massiewe rotsblokke wat die omgewing versier lewer 'n indrukwekkende skouspel."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"Alles hier was net positief. Sal weer daarheen gaan en sommer moeite doen om dit weer te doen."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crooked Cabin and The Snuggle Inn"A small fishing village with not much to do, but perfect for exactly that reason when you want to just relax!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sinoda Gastehuis"Die gasvryheid van die mense in St Helenabaai is die beste. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Aitsa!"Moenie dink dat dit 'n stil wegbreek plek is nie. Bure kuier soms tot na twaalf en begin dou voor dag weer hard kuier. Beslis nie stil in seisoen nie. Kan dalk stil raak buite seisoen."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Suid-Oos, Noord-Wes"Struisbaai is die mooiste vakansiebestemming - daar is geen ander plek waar die oseaan soveel skakerings van blou en groen is nie met die witste sand! "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Lovely, quiet West Coast town out of season. Don't expect crowds, but you have a lovely 16 mile beach to walk on or explore the rock pools and find some interesting birds along the waters edge. It's a short drive to the West Coast National Park and Langebaan is just a bit further. Darling is also a short drive away, lots to do in the area."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Alkantsee"Ongelooflike natuurskoon en naby ander bekende strandplekkies."