Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Marjerique Beach House"Die mense is vriendelik en behulpsaam. Seker een pluspunt."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rock"Hermanus is 'n lieflike stil dorp, sommige gebiede meer besig as ander. Ons hou nie van besige winkelsentrums nie, so ons het meer tyd in die dorp spandeer en om al die outydse winkels te sien, is 'n riem onder die hart. Die mense se goedhartigheid en oopheid in die dorp is opvallend."
"Baie mooi plattelandse dorpie. Almal baie vriendelik. Baie mooi natuurskoon. Beslis 'n besoek werd. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Lemon Rind"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"It's a very clean and quiet area and very nice place to spend a holiday."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Hiekiehee Vakansiehuis"Jongensfonstein is een van die mooiste kusdorpies in Suid Afrika om te besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayside"Absoluut fantasties! Wonderlike watersport geleenthede wat almal pas. Ek kuier nou al sedert 1985 aan en af in Langebaan en dit raak net elke keer beter! Hoop om gou weer daar uit te val."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"Dis regtig baie mooi daar! Ook die heerlike weer is 'n groot voordeel. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Song"De Kelders is asemrowend mooi, veral vir diegene wat hou van die natuur en nie hulle vakansie in winkels en restaurante wil deurbring nie. Daar is baie om te doen en natuurlik is dit die beste plek in die wereld om walvisse te besigtig. Die keer as jy nou wel inkopiesentrums of restaurant wil besoek is Hermanus net 30 minute se ry."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Thyshuis Self Catering"Dit is waarheen jy gaan om 'n rustige tydjie deur te bring."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Beach Cottage"We will definitely be back for another visit."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Lieflike vreedsame dorpie met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek."
"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
18 on Adderley"Very quiet, friendly people. Strangers were so welcoming and really made every minute memorable."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Very nice town. The penguin and bird sanctuary was a bit of a let down, it's a rehabilitation place so not many penguins there. Lighthouse is closed weekends, but the pier at the harbour was a nice walk and we got some good fish and prawns at the fish shop down at the harbour. "
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Extra sun loungers at the pool could be provided."