Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Isa in Kleinmond"The perfect place to go if you do not want to travel more than an hour from Cape Town."
Redelinghuys, Ontsnap Uit Kaapstad
Affi Plaas"Redelinghuys is 'n pragtige dorpie en naby Elandsbaai! "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vasco de Gama Selfsorg Eenhede"Hou baie van die atmosfeer en daar is 'n lekker strand."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel and Aarde Village Accommodation"Not much in the form of dance and music events."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Camelot Cottages"The tar road needs to be fixed up."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Die strand is ongelooflik skoon en netjies."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Die beste plek aan die Weskus, iets vir almal. Fantastiese restaurante, baie troeteldiervriendelik. Veilig en rustig met 'n baie skoon strand en vriendelike mense."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel"Wonderful place to explore, we want to go back as we didn't even do half of what we wanted to. Time ran out in this fascinating little town."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Selfcatering not avaialbe"Pragtige plek en dié kus is lieflik en ongerep. Ons was na baie restaurante toe."
"Paarl is a quiet, scenic town with a big shopping centre, the Paarl Mall and several tourist attractions, such as the Taalmonument, Fairview and Spice Route. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Dis voorwaar 'n mooi en wonderlike omgewing, dorpie en fasiliteite om te ervaar."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Eerste besoek en voorwaar 'n mooi dorpie en omgewing die berge en die groen wingerde asook die dorpies in die omgewing laat mens net in verwondering oor die Heer wat so mooi en volmaak geskep het was heerlike ondervinding."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Au Plais De Langebaan Sunbird Self-catering House"Rustige area. Lekker kuierplek en naby aan hoofstrand."