Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Gerieflike Ruim Familie Huis"Very lovely area close to beach and shopping centre."
"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barnacle"Pringlebaai is pragtig en die inwoners se paraatheid tydens die lelike vuur, was indrukwekkend."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Cube House"Jongensfontein het nie 'n lekker swemstrand nie, maar is slegs 10 km vanaf Stilbaai waar daar wel 'n lekker strand is. Dit is wel baie veilig en rustig daar en perfekte plek om te rus."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
DK Villas Skilliepark"Dwarskersbos is sentraal geleë en rustig die strande is heerlik en glad nie bedrywig nie ons het 'n fees gehad."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Atrium"Toegang tot swemplekke kan vergemaklik word. Byvoorbeeld op 81 en 'n ander met krukke is dit amper onbegonne."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rock"Gaan al sestien jaar Hermanus toe. Dit is 'n fantastiese dorpie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Special View"Lekker rustig, veilige strand as jy binne vlae bly van die lewensredders, perfek vir ons gewees."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosch Guest House"'n Baie skoon strand en rustigheid, selfs oor Desember. Onthou die water is ysig koud."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Baie sentraal en ook 'n absoluute paradys om net te ontspan. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Protea Cottage"Betty's Bay is fantastic. We did a hike in the Kogelberg Nature Reserve which was beautiful as well."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Dankie aan die Munisipaliteit wat die dorp so netjies hou. Asemrowend."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
39 Balaena Bay"Het ons tyd by Uilenkraalmond spandeer en dit geniet."
"Baie lekker visvangdorpie. Rustige atmosfeer, glad nie besig nie. Die dorpie se winkels is bietjie duur, so bring maar saam wat kan. Baie mooi swemstrand en uitstekend vir lang wandels."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"If you are a wine lover it is the best place to visit. It's a bit warm but it has nice places to visit and activities to do."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Baie min plekke om the eet en moet bespreek anders kan jy nie tafel kry nie, strande lieflike en skoon en lekker om te gaan stap."
"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
"Dorp kan skoner wees en luid en lastige mense in strate wat jou lastig val as jy parkeer en so meer."