Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Duinepos Chalets"Such a beautiful and calm beach. Kiddies could play freely without worry."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Rina's"Dis 'n baie interessante dorp met baie dinge om te doen. Die Spar op die dorp is 'n juweel. Hulle het 'n eetplekkie binne die winkel met etes vir pensionarisse teen R25! Dit was heerlik. Ontbyt was R29. Ook heerlik."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina Point Unit 7"Baie netjies en sentraal geleë met al die nodige winkels en infrastruktuur."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Summers Gold"De Kelders is 'n pragtige kusdorpie naby aan Gansbaai en Uilenkraalsmond wat ideaal is vir kleuters met die lagoon. Dis ook naby Hermanus en Stanford met baie besienswaardighede!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Heerlik rustig, in die sin dat dit nie oor-gekommersialiseer is nie."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kestrels View"Net vir mense wat ver weg wil wees van alles. Gebrek aan restaurante/winkels in onmiddellike omgewing is teleurstellend."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Catalina Cottage"Fantasties. Hou van landelike atmosfeer. Bied geleenthede vir oud en jonk. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Granny Mac's Self-catering Guesthouse"As jy weg wil kom van die gewoel is Velddrif die plek vir jou. Sal beslis weer gaan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Jacobs Bay is an ideal getaway from the hustle and bustle city life. We never experienced any issues and felt rather safe. It may be ideal if there could be more small convenient stores/coffee shops set up as the only one that's there. Has weird operating hours with not the friendliest of owners, leaving guests with no other option but to go to the mall."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Rina's"Afhangende van wat jy wil doen, heelwat wynplase in die omgewing. Ons besoek was meer vir familie kuier."
"Great holiday destination offering beaches, restaurants, coffee shops, shops and great vibes."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
7 on Casos"Ek beveel graag Calypso aan vir enige iemand, maar nie die spesifieke huis nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Die Paternoster Express winkel het als! Lekkerste room donuts vars gebak. Paternoster self is 'n baie mooi plek vir as jy wil wegbreek van die warboel van die stad, maar dis nog steeds besig. Probeer gerus The Noisy Oyster. Hul kos is ongelooflik. "