Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Quiet and beautiful. Far away from hustle and bustle of city life."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Starfish"Paternoster is skilderagtig mooi. Die lekkerte van Paternoster is dat mens kan feitlik al die winkeltjies en restaurante per voet bereik. Orals tussen die huise is netjiese paadjies af na die strand toe. Die atmosfeer en rustigheid van die dorpie is iets wat ons verskriklik geniet het. Paternoster moet op elke mens se emmerskoplys wees van pragtige dorpies om te besoek. Nog 'n groot plus vir Paternoster is dat Vredenburg so naby is en dat alles wat mens kan nodig kry op Vredenburg beskikbaar is. Een van ons gesin se top 5 vakansies ooit."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale View 223"Ons sal baie graag weer wil vakansie hou in Hermanus. Ons het dit as 'n gesin baie geniet."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildflower Cottage"A delightful place, we especially enjoyed the Mez restaurant for out-of-this-world food."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunbird Akkommodasie 2"Uitstekend en baie rustig. Vriendelike mense en naby die winkels en see."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Eenuurkop Guest Farm"Die argitektuur, natuurskoon en skoon strate is uniek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
205A Bayview"Wonderlike bestemming vir buitelewe mens. Asemrowend mooi en alle geriewe is daar."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
28 Beach Club"Hermanus is beautiful but would never stay at the Beach Club."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Onze Rus"Dis rustig vir die mense wat van rustigheid hou. Dis heerlik om strandlangs te kan stap en die natuur te kan geniet. Jy kan ver stap langs die strand en seekus. Baie vriendelike mense."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
The Oystercatcher Holiday House"Baie mooi en ongelooflike natuurskoon."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rivierbos Guest House"Ongelooflike omgewing, altyd iets aan die gang. Sal beslis weer besoek."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Suid-Oos, Noord-Wes"Ongelooflike plek. As jy wil by die see vakansie hou is dit definitief jou plek. Ons is weer Desember op Struisbaai. Als om te koop is daar met lekker restaurante en natuurlike die Sea Shack met die varste vis en kalamari. Ongelooflik."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Suikerbossie"Ideal place to get away from it all and pull yourself towards yourself in peace."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie by die See"Ongelooflike strand, skoon. Lekker stil. Ideale bestemming vir 'n rustige terugkeer na normaal."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Views"Min inligting beskikbaar oor wat om te doen, waar om te eet, besienswaardighede."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Rest a While"De Kelders is net die regte plek om jou weer te verfris."
"Die Saterdag mark is 'n hoogtepunt en die wandelpaaie en swempoele is 'n belewenis."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Damas"Naby genoeg aan Kaapstad en besienswaardighede. Pragtige omgewing."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Excelsior Guest Farm and Venue"Sal beslis weer die dorpie besoek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ruby Rose Guest House"A quaint little town not far from Riebeek Kasteel which has lots of lovely little shops and restaurants to explore."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Lighthouse"Please try to keep it so peaceful. It's a beautiful and unspoilt place."