Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"No where was Witsand marketed as a fishing town. Definitely not a beach town. To windy. "
"Pragtige dorpie. Kon nie glo hoe mooi die ou huisies in stand gehou word. Skoon en veilig om te stap in die aande. Omring deur berge en mooiste natuur. Lekkerste skaaptjops by Misty Tin!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Bateleur Holiday Home"Very busy over holiday periods, but it is a holiday town!"
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Honey Badger House"Malmesbury itself is not a very exciting tourist town. The Swartland as a whole has been ecologically damaged by intensive wheat farming for hundreds of years. There is little left of the old historic centre of Malmesbury. This is why hidden, ecologically sensitive, wild places like Fynbos Estate are so precious in the area. We managed to be near Malmesbury (my grandmother's home town), but yet feel like we were in the country. It was great to be so close, however to Cape Town and Stellenbosch, although I still need to visit the interesting Malmesbury Museum located in the old Jewish Shul. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
22 on Frere"Sou graag meer tyd wou hê om Worcester self te besigtig. Is so sentraal geleë dat alles naby is. Die Karoo Nasionale Tuin was ‘n besondere ervaring, al het ons net die kort staproete gedoen. Ongelooflike mooi omgewing."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Ontspan"Dis in die hartjie van die Weskus, naby verskeie ander strande met goeie seekos, bekostigbare pryse en gasvrye, dier-vriendelike weskus gemeenskap. 'n Ware stukkie paradys."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ek sal dit voorstel aan almal. Pragtige kusdorpie met uitstekende pad, reëls en mense."
"Besoek Witsand as jy lekker wil baljaar in die see en klein kindertjies het wat daarvan sal hou om in die poeletjies te speel. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
VerWeg Self-catering Apartments"Parkeerplek net 'n probleem as jy 'n groot voertuig het, maar Heleen het gou 'n plan gemaak om ons te help."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Woonstelle"It is a surfer's haven. Small town with quirky sites and people."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Living at Large"On Langebaan itself. They need a big pubic swimming pool. Sunny Park is lovely but only pools for the kids."